Verified Reviews
Melkbosstrand
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Melkbosstrand
Rated 4.6 out of 5 based on 133 reviews.
Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand
Atlantic Loft"Lekker seedorpie met wonderlike restaurante, naby genoeg aan Kaapstad maar ver genoeg om die rustigheid van die area te ervaar."
Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand
The Beach Villa"Ongelooflike mooi, oop strand. Pragtige uitsigte."
Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand
Beach Apartment and Studio"Dit was so mooi om mense met hulle honde op die strand te sien loop. Dit is puik."
"Netjiese, skoon dorpie met die mooiste wit branders. Die eetplekke is uitstekend. "
"Dis een van ons gunsteling vakansiebestemmings in die Kaap en ons sal definitief weer gaan."
Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand
C'est La Vie Self Catering Apartment"Dit lyk nie vir my soos 'n swemstrand nie, maar dit is baie mooi met uitsigte oor Robbeneiland en Tafelberg. Ek vermoed my kinders sal nie van die rustigheid hou nie."
Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand
Island View F5"Die opeenhoping van besope mense in die omgewing van OK Foods is jammerlik en jaag beslis mense weg. Die strand op sigself is lieflik met heerlike lang en oop stapbare strande."
"Melkbosstrand is een van die strande waar dit nog bietjie rustiger is, 'n mens het dit nodig as jy wil ontspan!"