Indien jy Montagu besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Montagu.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Montagu Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Montagu accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Montagu akkommodasie
52 lekke plekke om te bly
Montagu Country Hotel is 'n Art Deco-juweel wat in 1875 vir die eerste keer sy deure oopgemaak het en is sedertdien...
Le Domaine is net buite die skilderagtige dorpie Montagu geleë. Dit is 'n rustige toevlugsoord met 'n oorvloed vrug...
Krom Cottage is in die historiese gebied van Montagu in die Breederivier-vallei geleë. Verblyf is beskikbaar in 2 ...
Olive Stone Farm and Cottages is in Montagu, wat deur die majestueuse Langeberge omring word, op die gewilde Roete ...
Squirrels Corner is 'n gevestigde gastehuis in Montagu met 'n ontspanne, warm en vriendelike atmosfeer. Die gastehu...
The Annexe at No. 5 bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n aparte ingang en 'n uitsig oor die tuin en op die berg i...
Mimosa Lodge is in Montagu geleë, 'n area wat bekend is vir sy warmwaterbronne en skouspelagtige berge. Dis die ide...
MonTQ Guest House is 'n historiese grasdakmonument in die hartjie van die pragtige Montagu wat op die bekende Roete...
Die Vineyard Country House is op 'n werkende vrugteplaas en kleinhoewe met wingerd in die geskiedkundige Langstraat...
@ Echeveria is in die hartjie van Montagu geleë en is loopafstand van verskeie winkels, uitstekende restaurante en ...