Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Mosselbaai
4.8/5

Lees regte resensies van Mosselbaai van 3075 geverifieerde gaste.

Indien jy Mosselbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Mosselbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mosselbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mossel Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mosselbaai akkommodasie

Bladsy 12 - 709 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)

Unit 70 Vista Bonita bied selfsorgverblyf op die 11de verdieping in die veilige Vista Bonita-kompleks in die hartji...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)

Linkside 9

Selfsorg in | Linkside, LinksideMosselbaai
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)

Linkside 9 is 'n moderne eenheid naby aan die strand in Mosselbaai. Linkside 9 Woonstel bied slaapplek aan 2 gast...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
ADSL-lyn
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)

Slip Away

Selfsorg in | Hartenbos, HartenbosMosselbaai
Vanaf
R905
per nag (plek vir 6)

Slip Away is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis tussen die heuwels in Hartenbos, net 'n entjie se ry vanaf die hoofst...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kinderoppasser Op Versoek
Vanaf
Vanaf R905
per nag (plek vir 6)

Vanaf
R1 150
per nag, vir 4 mense

Huisie by die See is 'n tweeslaapkamerwoonstel net onder die hoofhuis. Die woonstel het 'n privaat ingang en parkee...

Braaiplek
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 4 mense

Vanaf R2 350
R2 350 R2 115
per nag (plek vir 4)

Pinnacle Point Lodge 31 is 'n selfsorgwoonstel in Pinnacle Point Golf Estate. Dié luukse gholflandgoed staan bekend...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf R2 350
R2 350 R2 115
per nag (plek vir 4)

Langtermyn-verblyf 10% af!
Gratis kansellasie
Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 4)

Bayview Manor is 'n asemrowende dakwoonstel in Mosselbaai en het asemrowende see- en berguitsigte, asook ononderbro...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Visvang
Gratis kansellasie
Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 4)

Cape St. Blaize

Selfsorg in | Linkside, LinksideMosselbaai
Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense

Cape St. Blaize is 'n bekoorlike meenthuis wat noord front bo-op 'n heuwel en bied asemrowende uitsigte oor Mosselb...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 6 mense

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 6)

Hierdie elegante dubbelverdieping-woonstel is op die stil Mosselbaai Gholflandgoed geleë. Dis die perfekte plek vir...

Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)

Aanbod 20% af!
Gratis kansellasie

Die Kajuit

Selfsorg in | Linkside, LinksideMosselbaai
Vanaf R650
R650 R520
per nag (plek vir 2)

Die Kajuit is 'n tuinkothuis op die eienaar se eiendom in Linkside, Mosselbaai. Dit is die ideale plek vir 'n oorna...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Vanaf R650
R650 R520
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)

Hartenbos Diaz Strand Ocean 11 is in Hartenbos geleë en het 'n lieflike uitsig oor Diaz-strand. Hierdie woonstel ...

Swembad
Veilige Parkering
Fietsry
Swem
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)

Die mooie Mosselbaai spog met die eerste posbus in Suid-Afrika wat ongeveer 600 jaar oud is, een van die wêreld se grootste gas-na-vloeistofaanlegte, meer as 60 km se strande, en omtrent 300 sonnige dae in elke jaar. Hierdie Wes-Kaapse dorp met meer as 150 000 inwoners (2009-statistiek) is beslis 'n...

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem