Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Mosselbaai
4.8/5

Lees regte resensies van Mosselbaai van 3075 geverifieerde gaste.

Indien jy Mosselbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Mosselbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mosselbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mossel Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mosselbaai akkommodasie

Bladsy 12 - 715 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Langtermyn-verblyf 35% af!
Gratis kansellasie
Vanaf R1 200
R1 200 R780
per nag (plek vir 4)

60 Estoril Villas is 'n goed gemeubileerde selfsorgwoonstel op die tweede verdieping van 'n veilige woonstelkomplek...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Gratis kansellasie
Vanaf R1 200
R1 200 R780
per nag (plek vir 4)

Langtermyn-verblyf 40% af!
Gratis kansellasie
Vanaf R900
R900 R540
per nag, vir 2 mense

Moss Lekker @ Simpson House is 'n bekoorlike woonstel in die Simpson House-woonstelgebou in Mosselbaai. Gaste kan d...

Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Wasgoeddiens
Geen Rook Binnenshuis
Gratis kansellasie
Vanaf R900
R900 R540
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense

Bob Bouwer Seaview Apartment bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Hartenbos langs Mosselbaai. Dis net ...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
ADSL-lyn
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense

Oester 202

Selfsorg in | Hartenbos, HartenbosMosselbaai
Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 6)

Oester 202 is in Hartenbos in 'n veilige kompleks met 'n afstandbeheerhek. Hartenbos is die ideale bestemming vir '...

Braaiplek
Veilige Parkering
24-uur Ontvangs
Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 6)

Meeu-en-Son

Selfsorg in | Hartenbos, HartenbosMosselbaai
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)

Meeu-en-Son bied 2 selfsorg-eenhede in Mosselbaai met aparte ingange, 5 km vanaf die Langeberg Mall en die strand. ...

Braaiplek
Veilige Parkering
24-uur Ontvangs
Geen Rook Binnenshuis
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)

Vanaf
R600
per nag (plek vir 3)

Die Kabin is 'n bekoorlike vakansiehuis op die eienaar se perseel in Danabaai en is ideaal vir natuurliefhebbers en...

Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 3)

Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense

Sea View 18 is 'n selfsorgwoonstel in Mosselbaai, 500 m van die see af, naby die middedorp. Die woonstel het slaa...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Selfsorg
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 6 mense

Vanaf R950
R950 R713
per nag (plek vir 4)

Opiheuwel bied gerieflik gemeubileerde selfsorgverblyf in Vyf Brakke Fonteinen vir groepe en gesinne wat die omgewi...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf R950
R950 R713
per nag (plek vir 4)

Vanaf R950
R950 R808
per nag (plek vir 5)

Beach @ 100 meter is 'n in selfsorgwoonstel by La Palma 6 in Diazstrand. Dié woonstel is ideaal tussen Hartenbos en...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Vanaf R950
R950 R808
per nag (plek vir 5)

Vanaf
R1 450
per nag, vir 6 mense

Ocean Breeze is 'n lieflike vakansiehuis in De Bakke, Mosselbaai, en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met on...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
WiFi
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 6 mense

Die mooie Mosselbaai spog met die eerste posbus in Suid-Afrika wat ongeveer 600 jaar oud is, een van die wêreld se grootste gas-na-vloeistofaanlegte, meer as 60 km se strande, en omtrent 300 sonnige dae in elke jaar. Hierdie Wes-Kaapse dorp met meer as 150 000 inwoners (2009-statistiek) is beslis 'n...

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem