Verified Reviews
Mossel Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mossel Bay
Rated 4.8 out of 5 based on 3075 reviews.
"Ons het baie negatiewe gevoel gekry oor troeteldiere. Ons het 2 klein hondjies saam met ons gehad en oral was bordjies op dat honde nie toegelaat word nie. Ons bly in Kaapstad en hier ervaar ons nie dieselfde negatiwiteit teenoor troeteldiere nie."
Mossel Bay Central, Mossel Bay
Blue Whale Lodge"Mosselbaai as toeristebestemming is sentraal geleë, baie om te doen en om te besoek in 'n 100 km radius. Sal altyd terugkeer Mosselbaai toe vir 'n vakansie!"
"A wonderful place to get away from the trials of life. Amazing people live there."
"Dit is 'n pragtige en wonderlike deel van ons land, wil sommer als in Gauteng verkoop en daarheen trek!"
"Mosselbaai is lekker naby George-lughawe, Mosselbaai het alles wat jy nodig het maar voel nie soos 'n groot dorp nie. Mosselbaai is goed geleë, ons kan daarvandaan elke dag uitry na die aangrensende vakansiebestemmings."
"Die Mosselbaai Gholfklub is pragtig. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam waar jy ook al gaan."
"Mossel Bay is a friendly town with lots to do for adults and children. The beaches are clean and well kept and there are good eateries all around the shore. I also enjoy the quaint antique shops. "
"Baie skoon strand. Ons het die voorreg gehad om die baba robbe te help wat uitgespoel het. My kinders is 5 en 7 so vir hulle was dit amazing om dit te beleef."