Verified Reviews
Mossel Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mossel Bay
Rated 4.8 out of 5 based on 1964 reviews.
"Mosselbaai is aangenaam. Ons het, ten spyte van die verblyf wat slegs bietjie meer gebied het as 'n kampterrein, 'n heerlike vakansie gehad in Mosselbaai - daar is lieflike toeriste-aantreklikhede en dis baie rustig buite seisoen."
"Mosselbaai, en in besonderse Hartenbos, is 'n top-gehalte, veilige en bekostigbare vakansiebestemming met gematigde weer reg deur die jaar. Al die nodige winkels is beskikbaar en maklik bereikbaar en daar is ook genoegsame vermaak en besienswaardighede vir beide oud en jonk."
"Mosselbaai/Hartenbos nie meer die stil vakansie dorpie van 'n paar jaar gelede nie, maar bly nog steeds 'n ideale vakansiebestemming. Sal altyd 'n gunsteling bly."
"Baie mooi en skoon en voel of jy in ;n ander land is en nie in Suid-Afrika."
"My best preferred holiday destination. Been going to Mossel Bay for many years. Never disappointed."
"Baie lekker plek om te bly. Weer is baie lekker. Ek dink daaraan om oor 'n paar jaar te verhuis na Hartenbos."
"Delightful, well run, clean, safe town. Lovely beach and promenade. Very safe for walkers. Good, friendly service in shops and restaurants. Plenty to do. Will certainly be back."