Verified Reviews
Mykonos
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mykonos
Rated 4.5 out of 5 based on 106 reviews.
"Ek sal dit aanbeveel vir dié wat rêrig 'n Greek island experience wil ervaar."
"Baie lekker bestemming en die mense is almal vriendelik. As die wind waai is dit net baie sanderig en nie lekker om buite se wees nie. "
"Mykonos is ideal vir 'n gesin en het als vir oud en jonk. Dit is veilig en word goed in stand gehou."
"Op hierdie stadium is die twee restaurante wat by die marina was gesluit en word daar gewerk aan die gebou . Dit beperk die ontspanningsaktiwiteite by Mykonos aansienlik."
"Mykonos is a lovely holiday destination, there are a lot of activities and the personnel are friendly and very helpful"