Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Mykonos

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mykonos bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 106 resensies.

Mykonos

Kaliva 582

"Baie baie mooi plek. My gesin wil definitief weer soontoe gaan."

Mykonos

Sailor's Cabin

"Prentjiemooi."

Mykonos

Raaswater

"Lovely holiday destination for family and friends."

Mykonos

Raaswater

"Altyd 'n buzz. Lekker besig, maar ook 'n rustigheid van die see. Love it."

Mykonos

Si Bon

"Dit kan nogal beknop raak as daar te veel besoekers is. "

Mykonos

Musselpot

"Excellent breakaway destination."

Mykonos

Mykonos Holidays @ Club Mykonos

"Ek sal dit aanbeveel vir dié wat rêrig 'n Greek island experience wil ervaar."

Mykonos

11 Sunset Heights

"Always a great destination, just what I want from a holiday."

Mykonos

Sailor's Cabin

"Mykonos was lekker."

Mykonos

The Lighthouse

"Baie lekker bestemming en die mense is almal vriendelik. As die wind waai is dit net baie sanderig en nie lekker om buite se wees nie. "

Mykonos

Argo Cabin

"Mykonos is ideal vir 'n gesin en het als vir oud en jonk. Dit is veilig en word goed in stand gehou."

Mykonos

The Lighthouse

"We as a family love Mykonos."

Mykonos

The Nook

"Parkering soms 'n probleem. "

Mykonos

Owls Nest Apartment

"Een van my gunsteling plekke op die Weskus en geniet dit altyd daar!"

Mykonos

The Loft House

"Dit is baie aangenaam. "

Mykonos

Zeus Cabin

"Lovely location."

Mykonos

Kaliva 601 Club Mykonos

"So wonderlik soos altyd!"

Mykonos

Mykonos Holidays @ Club Mykonos

"Fantasties. Ons het nog altyd baie lekker hier gekuier."

Mykonos

Captains Cabin

"Heerlike wegbreek."

Mykonos

The Nook

"Sien sterre."

Mykonos

Argo Cabin

"Op hierdie stadium is die twee restaurante wat by die marina was gesluit en word daar gewerk aan die gebou . Dit beperk die ontspanningsaktiwiteite by Mykonos aansienlik."

Mykonos

Raaswater

"Baie lekker."

Mykonos

Captains Cabin

"Baie mooi."

Mykonos

Terrace 563 @ Mykonos

"Mykonos is a lovely holiday destination, there are a lot of activities and the personnel are friendly and very helpful"

Mykonos

10 Syros Street, Skiathos Bay

"Pragtig veral die withuisies."

Mykonos

Raaswater

"Veilig en 'n mens kry dadelik 'n vakansie gevoel. "

Mykonos

Helios Place

"My gunsteling plek. Hope aktiwiteite vir kinders. Veilig en vriendelike personeel. "

Mykonos

Raaswater

"Mykonos is looking a bit dated."

Mykonos

Raaswater

"Lekker geriewe. Hou baie van Mykonos."

Blad
Wys 1 tot 30
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem