Verified Reviews
Natal Midlands
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Natal Midlands
Rated 4.4 out of 5 based on 954 reviews.
Midlands Meander, Natal Midlands
A Nutty Lane Self-catering Cottages"Baie besienswaardighede om na te gaan in die Midlands."
"Balgowan is 'n lekker plek met klomp lekker besienswaardighede. Dit is so gerieflik want alles is op een pad. Ons het dit baie geniet om na die verskillende plekkies te gaan en nuwe dinge te ervaar. Die Meander is die mooiste plek. Net jammer ons het nie vooraf geweet meeste plekke is op 'n Maandag toe nie."
"Moenie haastig wees nie, besoek so veel as moontlik winkeltjies en eetplekke. Ons het juweeltjies ontdek!"
Midlands Meander, Natal Midlands
A Nutty Lane Self-catering Cottages"Beautiful part of the country with great mountain biking trails to offer. If you haven't cycled at Karkloof MTB Trails yet, you've been missing out."
Nottingham Road, Natal Midlands
Loxley House & Conference Centre"Nottingham Road opsigself is 'n baie klein dorpie, maar as deel van die groter Meander is daar baie te sien en te doen in 'n 20km radius. "
"Ek was nie baie lank daar nie (net oornag). Ek weet Howick het mooi besienswaardigehede en is oor algemeen baie mooi plek. Nog nooit daar vakansie gehou nie maar wel al daar gestop en waterval besoek."
"'n Onvergeetlike ervaring. Besondere natuurskoon en interessante afklim plekkies."
"Estcourt self bied nie veel behalwe `n geleentheid om die Wagensdriftdam van nader te beskou en indien jy nie bang is vir slegte paaie nie ook `n geleentheid om Gaints Castle te besoek."
"Howick het my beïndruk. Daar is genoeg oulike winkeltjies en eetplekke om seker te maak dat ek weer daar sal oorbly as ons weer Midlands besoek. "
"Die straatname is nie baie dudelik gemerk nie maar tog het ons oor die weg gekom!"
"Was self nog nie daar nie, maar moet seker baie aangenaam wees. Dink pryse is deesdae nogal hoog."