Geverifieerde Resensie

North Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in North Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1789 resensies.

St. Lucia, Noordkus

Stone Ridge Luxury Self-Catering Units

"'n Klein pêrel. Mense, kom kyk, geniet en ervaar!"

Hluhluwe, Noordkus

Ama Zulu Guesthouse & Safaris

"Naby genoeg aan die wildtuin om vroeg oggend daar te wees."

Ballito, Noordkus

Boulders 310

"Aangenaam verras, alles wat nodig mag kry binne bereik. "

St. Lucia, Noordkus

23 Manzini Chalets - Pumba's Den

"St Lucia is a beautiful place."

Noordkus

Villa Royale 703

"Netjiese en pragtige omgewing vir 'n lekker vakansie."

St. Lucia, Noordkus

St Lucia Villa Mia 8

"Paradys vir visvang."

Sodwanabaai, Noordkus

Maak 'n Jol

"Ons geniet dit altyd."

Ballito, Noordkus

Ballito Manor Beach 403

"Die area is goed na gekyk."

St. Lucia, Noordkus

Ocean View Nature Lodge

"Pragtige ongerepte natuur. By hek na Cape Vidal. Klomp opsies van swem- en visvangstrande."

Hluhluwe, Noordkus

Honeybird Selfsorg Akkommodasie

"Versteekte juweel. Mooiste omgewing en lekkerste eetplekkies. Moenie net verby ry Durban toe nie, stop vir 'n dag of 3."

St. Lucia, Noordkus

17 Manzini Chalets

"Nice and beautiful place, will definitely go back."

Richardsbaai, Noordkus

Son-en-See 2

"There is unfortunately not much to do in Richards Bay. Movies, beach and restaurant - fun farm not impressive and food expensive for what you get! Reptile Park very expensive, we were only there for our daughters Matric Dance & doubt if we will go to visit the town again."

St. Lucia, Noordkus

Luwandla No 15

"Soos meeste van ons paaie in SA is dit 'n ervaring om via die N2 te reis met talle vragmotors op die roete. Maar St Lucia self maak op vir al die slegte reis ervarings. Die dorp mag dalk te stil wees buite skoolvakansies maar ons het dit waardeer. Die pad na die strand toe is vervalle maar toegangsbeheer verseker dat die area veilig is. Die dorp is skoon en daar is meer as voldoende winkels en restaurante."

Ballito, Noordkus

Le Bezz Guest House

"Struggling to get an Uber in Ballito, is too much."

Mtunzini, Noordkus

102 Siyayi

"Mtunzini is ‘n pragtige skoon en veilige dorp met volop geleentheid om voëls te kyk. Daar is ook goeie voëlgidse in die omgewing beskikbaar. Die dorp is baie rustig met 'n pragtige strand en reservaat."

Eshowe, Noordkus

African Dwarf Kingfisher Guesthouse

"Eshowe is ‘n pragtige, skoon en veilige dorp met volop geleentheid om voëls te kyk. Daar is ook goeie voëlgidse in die omgewing beskikbaar."

Ballito, Noordkus

Sea Escapes

"Ballito is n uitstekende wegbreekplek, weens die kwaliteit van die beskikbare verblyf en die twee winkelsentrums. Daar is 'n verskeidenheid van lekker swemstrande en die voetpaadjie langs die see is tops."

St. Lucia, Noordkus

Ndiza Lodge and Cabanas

"Beautiful. Natuurskoon. Een van die min plekke in Suid-Afrika wat sy natuur mooi skoon hou en niks agteruitgaan. "

Noordkus

Tinley Blue

"The area is very beautiful."

Ballito, Noordkus

205 Les Mouettes

"Restaurants around are very beautiful, especially Fiamma Grill restaurant, their food is very very delicious, especially breakfast. This restaurant is breathtaking and their staff is so helpful and very kind. Simbiosis spa is very very beautiful, we met two ladies, they were very nice to us on the 25th of June."

Noordkus

Villa Flamenco 10

"Great destination."

Hluhluwe, Noordkus

Hluhluwe River Lodge

"Die area is uniek en definitief die moeite werd om te besoek. Ons was net by St. Lucia, Cape Vidal. Daar is nog baie ander parke om te besoek waarby ons nie uitgekom het nie."

Richardsbaai, Noordkus

Emangunini Guesthouse

"It is a place to be. Everything is on point. "

Noordkus

Villa Flamenco 14

"Pragtige natuurskoon. "

Ballito, Noordkus

4 Frinton on Sea

"Pragtige see, sonsopkoms, skoon strate, winkels baie naby en heerlik uiteetplekke."

Richardsbaai, Noordkus

Hillton Manor Guest House

"Richardsbaai het baie uitgebrei van toe ons daar gewoon het. Groot inkopiesentrums is 'n pluspunt vir dae wat die weer nie saamspeel nie. Die strand is nie meer 'n aantrekking nie, dit het baie agteruit gegaan."

Blad
Blad 15 - Wys 421 tot 450
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang