Verified Reviews
North Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in North Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 1789 reviews.
"Dit is so 'n pragtige, klein dorpie skoon en netjies en almal so vriendelik. Ek besoek slegs Mtunzini vir rolbal."
"Die lekkerste vakansieplek. Ek gaan gereeld soontoe en sal vir seker gereeld in die toekoms."
"As jy van die map af wil verdwyn is die die regte plek. Regtig lekker. Heerlike kos by hul restaurant. Toere die moeite werd. "
"The beach close to this area is dog-friendly, and is easily accessible. It is such a lovely beach for both human and furry kids to roam and play in the waves!"
"Fantastic holiday destination. Everything is in close proximity and no need to travel very far."
"Ons was in St. Lucia, waar ons gaan diep see visvang het saam Free Spirit charters, wat ongelooflik was, en het maklik 30 walvisse gesien, tussen deur die visvang. Cape vidal is 'n moet, waar die kinders gesnorkel het! En ongelooflik vars vis by The Ocean grill geëet! Sal beslis volgende jaar weer gaan."
"Onontdekte juweel van 'n plek wat moontlik nie meer lank so ongerep sal bly nie. Vriendelike mense. Dorpies is mengsel van eerste- en derde wereld in een. Oppas vir die vleis in die winkels en die water in die krane. Koop liewers water."
"Will definitely recommend it to family and friends and would love to go back again in the near future."
"Te besig na my sin, maar ander sal dit geniet. Daar is baie restaurante maar Nicos het vir my uitgestaan bo ander. Strande is ook nie vir my lekker nie en lewensredders is nie op strande nie en sien hulle min."
"Dit lyk of die inwoners moeite doen om die plek skoon en netjies te hou. Welgedaan! The Clay Oven is 'n wonderlike restaurant met vinnige WiFi."
"Ballito is ons vakansiebestemming vir die laaste paar jaar. Die strande word goed onderhou. Ons loop elke dag op die promenade en op die strande. Ons het dit nog altyd veilig gevind."
"We have been there several times but later in the season. Then it is a more lively place. Plenty of activities to spend your time."
"Typical rural community place. Meals can be enjoyed in the Anew hotel and in the Ngweni Railroad Brewery next to the nursery with the same name just outside the village."
"Richards Bay in bad weather and out of season is not recommendable. But Porky's restaurant on the golf estate was very good."
"Dis 'n klein dorpie met nie veel om te doen nie. Ons was nie daar vir vakansie nie, maar wel vir 'n troue."