Verified Reviews
North Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in North Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 1789 reviews.
"Mtunzini is 'n paradys. Die mense daar is vriendelik en gasvry. Die dorpie is netjies en redelik veilig. Die strand is bietjie ver en dus is dit nie die ideale vakansiebestemming vir mense wat regtig 'n seevakansie wil geniet nie."
"I always go to the North Coast. I enjoy the warmth, but it was a little congested on the road to Ballito. "
"Dis soos om in 'n tropiese woud te wees as jy net 'n entjie van die see af is - pragtige natuurskoon. En die see is wonderlik en lekker warm. Ek was wel verbaas om geen seemeeue of ander seevoëls te sien nie."
"Sentraal tot 'n verskeidenheid strande, eetplekke, sentrums en ander snuffelplekkies. "
"Saint Lucia is a small, quaint town. The hippos roaming around are very cool to see. McKenzie street is really nice with a lot of great restaurants and shops to go to. The only thing I'd say is that it's very far out from everything else, a week stay here is perfect."
"St. Lucia het baie agteruit gegaan. Kan sien Covid het groot slae toegedien. Indien jy wil gaan ontspan, gaan gerus. Sal wel voorstel dat mense deur gaan na Cape Vidal toe. Neem jou tyd en gaan ry al die "Loops", daar is baie diere en natuurskoon om te bewonder. Dis die beste om bosveld en see op een bestemming te hê."
"St. Lucia is baie nice, maar plekke maak vroeg toe buite seisoen so mens moet alles klaar kry vroeg. "
"Ushaka is going backwards. The maintenance has not been kept up. 22 Jump Street was great to visit. Malls are nice and clean. Labotes restaurant in Tugela Mouth served us a wonderful feast."
"Beautiful malls, lovely tranquil beaches and a whole lot of restaurants, very peaceful. "
"Gesellige plekkie met uitstekende eetplekke. Lekker stil buiteseisoen. Cape Vidal is egter duidelik besig om agteruit te gaan - sedert ons 'n jaar gelede daar was is die verval duidelik: vuil en verstopte toilette en grondpaaie is in swak toestand. Jammer dat hierdie juweel ook nou deur die regering vernietig word."