Geverifieerde Resensie
North Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in North Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1789 resensies.
"It is only when you go there for the first time, you realise and appreciate how beautiful it is. We will definitely be returning."
"St. Lucia and Isimangeliso Park are not far and the beauty of the surrounds is incredible."
"Fantastiese plek vir 'n wegbreek. Lekker vakansie-atmosfeer. Vriendelike dorpie met die mooiste uitsig. "
"Lovely area - lots to do and the beaches are nice. Great restaurants - best food we have had in a long time."
"Was verbaas oor die aanbod van winkels en malls se groot verskeidenheid en alles ook netjies en modern. Veilige strand met lewensredders en genoeg te sien in die direkte omgewing. 'n Groot dorp met 'n plattelandse gevoel. Heerlike kuier, sal graag weer gaan."
"Manlief hou baie van St. Lucia, maar St. Lucia het nie diep in my hart gekruip nie. Ek sal seker maar weer moet kom kuier, dalk maak St. Lucia die tweede keer 'n beter indruk op my."
"Lekkerste vakansieplek ever, dit is net 'n muskiet-"heaven" daar so maak seker jy het genoeg spuitgoed. Lekker dorp met lekker mense, baie om te doen en nie te slegte pryse nie. Charters vir diepseevisvang is baie duur, so kry vooraf pryse en budget vir dit. Geen klagtes oor die dorp nie, gaan weer binnekort terug."
"Ons was buiteseisoen daar en was verbaas oor hoeveel mense daar was. Dit bly egter 'n uiters aangename vakansiebestemming!"
"I went there for business and I'm not sure about the leisure-related aspects of Richards bay."