Verified Reviews
Northern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape
Rated 4 out of 5 based on 7916 reviews.
"Suid-Afrika kan trots wees om Springbok as Namakwaland se eerste bestemming van die Noorde af te verteenwoordig. Die buitelanders kan hier sien hoe vriendelik en gasvry Suid-Afrikaners is."
"Springbok is netjies, het alle nodige winkels en banke. Die omgewing is baie mooi."
"The general area is very picturesque and Augrabies falls is well managed and a pleasure to visit."
"Kamieskroon was een van die skoonste dorpe waar ons al was. Die karavaankamp is ook netjies. As die blomme verby is, sal die dorp dalk net 'n goeie keuse wees om te oornag."
"Keimoes is nou nie juis die toeriste-mekka van SA nie, maar indien mens van die dorre landskap, die vriendelike mense en die verre opelug hou, dan is dit wel 'n goeie plek. Ek kom al jare lank soontoe, en hou nog altyd van die plekkie."