Verified Reviews

Northern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape

Rated 4 out of 5 based on 7916 reviews.

Colesberg, Northern Cape

Nanna Rous' Town House

"Colesberg is an ideal location as a stopover between Cape Town and Johannesburg. It has some delightful restaurants offering excellent quality foods."

Hopetown, Northern Cape

Hopetown Guesthouse

"Soos elke plattelandse dorp is die plek maar verwaarloos en strate in 'n toestand - dankie tog vir ordentlike oorslaap fasiliteite!"

Colesberg, Northern Cape

Ebenezer Guest House

"Ons voertuig het onklaar geraak. Die auto electrician by die Caltex garage is 'n wonderlike aanwins vir die dorp. Hy het groot probleem uitgesorteer teen baie billike tarief buite normale kantoorure. Die Plattelander restaurant is beslis ook groot aanwins en waarde vir geld."

Richmond, Northern Cape

Ka Ma Lodge

"Richmond is almost exactly halfway between Cape Town and Johannesburg and is a good overnight town to visit, whilst travelling between the two."

Colesberg, Northern Cape

Skietberg Lodge

"We have been overnighting at Colesburg for years and find it perfect as an overnight destination. Restaurants should be marketed more though. The OK (shop) is really well stocked and useful."

Colesberg, Northern Cape

Hazeldene

"Mooi, skoon en vriendelik."

Colesberg, Northern Cape

Brand Guesthouse

"Excellent place to stay if you travel between Cape Town and Joburg."

Victoria West, Northern Cape

The Hudson Guesthouse & Suites

"Gaan besoek gerus die Padstal - slaghuis net om die hoek van die Spar in die hoofstraat, vir heerlike biltong, droëwors en Karoo-skaapvleis, bedien deur aangename, vriendelike mense."

Springbok, Northern Cape

Springbok Apartments

"Ongelukkig nie lank genoeg in Springbok vertoef om dit as 'n toeriste-bestemming te kan ervaar nie. Dis egter 'n pragtige, skoon dorp met baie vriendelike mense!"

Colesberg, Northern Cape

Donalds Guesthouse

"Dit is 'n pragtige dorpie met 'n stil en rustige atmosfeer. Goed vir die siel!"

Calvinia, Northern Cape

Calvinia Hotel

"Dit is 'n oulike dorpie, met baie gasvrye mense."

Augrabies, Northern Cape

Cape Ebony Lodge

"'n Juweel in SA se toerisme-beursie."

Britstown, Northern Cape

Rooidam Cottages

"Ons ervaring is dat die dorp nie regtig voorsiening maak vir kos koop nie ... So vat maar jou eie goedjies saam."

Colesberg, Northern Cape

Spes Bona Guesthouse

"Net een aand oorgeslaap. Ken nie die dorp nie."

Keimoes, Northern Cape

Ou Skool Guest House

"Daar is baie te sien in die omgewing en mens kan gerus Keimoes as jou basis kies om rond te ry na die verskillende besienswaardighede."

Hanover, Northern Cape

Boutique Guesthouse Hanover

"Ons het ongelukkig so laat arriveer dat ons nie Hanover kon verken nie. Was wel by die pragtige kerk. Sou graag meer van die dorpie wou sien!"

Britstown, Northern Cape

Rooidam Cottages

"Die kerk is steeds mooi. Huise oorkant die kerk lyk interessant, maar is nou verwaarloos. Ek sal nie die dorp as sodanig aanbeveel nie. "

Colesberg, Northern Cape

Donalds Guesthouse

"Colesberg is a very cute little town with lovely potential."

Springbok, Northern Cape

Daisy Country Lodge

"Lieflike dorpie. Sal weer soontoe gaan."

Vanderkloof, Northern Cape

Rhino Manor

"Vanderkloof lyk na 'n wonderlike bestemming, die natuur is pragtig."

Hanover, Northern Cape

AshTree GuestHouse

"Daar kan beslis meer gedoen word om Hanover te bemark as middelpunt tussen JHB en Kaapstad."

Britstown, Northern Cape

Rooidam Cottages

"Ek was ongelukkig nie in die dorp self nie."

Richmond, Northern Cape

Ka Ma Lodge

"Die Krip restaurant op die dorp is 'n uitstekende ervaring. Richmond is ook interessant as 'n boeke-snuffeloord."

Blydeville, Northern Cape

Versamelnes Guest Accommodation

"As jy wil weghol uit die stad se besige strate is dit net die plek om heen te gaan."

Hanover, Northern Cape

Boutique Guesthouse Hanover

"Die kerk en ander interessanthede het dit meer as net 'n oornagbestemming gemaak. "

Springbok, Northern Cape

Springbok Apartments

"Sal weer terug wees vir verdere verkenning!"

Colesberg, Northern Cape

The Lighthouse Guesthouse

"Die Gariep dam was pragtig."

Page
Page 262 - Showing 7831 to 7860
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers