Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7916 resensies.

Colesberg, Noord-Kaap

Chrizaan Guest House

"Colesberg is 'n pragtige dorpie, veral die sentrale deel met die ou sandsteengeboue."

Augrabies, Noord-Kaap

Cape Ebony Lodge

"Fantastiese deel van ons land."

Augrabies, Noord-Kaap

Augrabies Valle Guesthouse

"Te ver af gelegen van andere toeristische bezienswaardigheden."

Noord-Kaap

Kleinplasie Gastehuis

"Wonderlike toerbestemming."

Kakamas, Noord-Kaap

Kakamas Hotel

"Die omgewing was "great" maar ons het nie genoeg tyd gehad om te verken nie."

Colesberg, Noord-Kaap

Onze Rust Guest House & Caravanpark

"Baie rustige plek, lekker om oor te slaap."

Colesberg, Noord-Kaap

Hazeldene

"Mooi geskiedkundige dorpie."

Britstown, Noord-Kaap

Rooidam Cottages

"Ons het Britstown toe gegaan vir die skoon lug en rustigheid, asook die heerlike stil nagte. Dit het ons in oorvloed ervaar. Daarby is Britstown 'n skoon dorp met al die noodsaaklikste dinge. "

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Honne-Hemel: Oubaas

"Wonderlike paadjies langs die see waar mens kan stap of ry. Die regte plek om te rus. Vriendelike mense."

Springbok, Noord-Kaap

Okiep Country Hotel

"Heerlike platteland en baie rustige atmosfeer, sal weer daar aandoen, wil nog eendag meer in die Noord-Kaap reis en besigtig."

Springbok, Noord-Kaap

Springbok Apartments

"Sprinbok's residents are friendly, especially the staff at shops and the service station."

Blydeville, Noord-Kaap

At Home

"Hou dit so skoon en netjies soos dit is!"

Victoria-Wes, Noord-Kaap

De Oude Scholen

"Pragtige, rustige Suid-Afrikaanse plattelandse dorpie. Hoop dit bly so!"

Colesberg, Noord-Kaap

Hazeldene

"Dis 'n baie mooi dorpie! Die paaie in die dorp self by die huise is net bietjie sleg."

Port Nolloth, Noord-Kaap

Richtersveld Experience Lodge

"Port Nolloth volgens my is nie die beste toeriste-bestemming nie. Die seewater is klappertand-koud en mense swem glad nie."

Colesberg, Noord-Kaap

Ebenezer Guest House

"Colesberg is a nice half way stop. A pleasant and friendly city that provides a pleasant half way stay."

Colesberg, Noord-Kaap

Van Zylsvlei B&B Karoo Guest Farm

"Perfekte halfweghuis tussen die Kaap en Gauteng."

Colesberg, Noord-Kaap

Nanna Rous' Town House

"Colesberg gaan altyd net 'n oorslaapplek wees. Die dorp is baie verwaarloos."

Port Nolloth, Noord-Kaap

Richtersveld Experience Lodge

"As jy gaan, maak 'n toer van dit en besoek die naby en afgeleë strande. Als is anders en die natuur het sy eie prag! Waardeer dit! Waardeer die egte gasvryheid en haal asem en vind jou voete - weg van stadsgejaag."

Colesberg, Noord-Kaap

Hazeldene

"As jy deur die strate loop, sien jy die pragtigste geboue wat nog uit die vroeë 1900's dateer. Dit was heerlik om net in die straat te loop en nie bang te wees dat jy aangeval gaan word nie. Dit is definitief 'n baie goeie oornagplek as jy lus het om net 'n verposing in jou rys te neem."

Springbok, Noord-Kaap

Springbok Apartments

"Springbok slegs vir blommekyk en vir deurnag!"

Kuruman, Noord-Kaap

Kuru-Kuru Guest House

"Net reg vir oorslaap en aanry."

Britstown, Noord-Kaap

Transkaroo Country Lodge

"Oulike dorpie met baie karakter en baie rustige gevoel heers in die dorp en mense."

Colesberg, Noord-Kaap

Donalds Guesthouse

"Oulike dorpie met goeie restaurante!"

Colesberg, Noord-Kaap

Donalds Guesthouse

"Baie goed geleë vir reisigers wat Kaap toe ry."

Colesberg, Noord-Kaap

The Lighthouse Guesthouse

"Was aangenaam verras met die dorpie!"

Springbok, Noord-Kaap

Kliprand Guesthouse

"Groot aanbeveling vir die blommeseisoen!"

Hanover, Noord-Kaap

AshTree GuestHouse

"Hanover is klein en stil, maar het baie potensiaal. Dit is die ideale plek om te rus na en voor 'n lang dag se ry."

Blad
Blad 261 - Wys 7801 tot 7830
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang