Verified Reviews
Northern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape
Rated 4 out of 5 based on 7916 reviews.
"Dit is so pragtige dorp, maar die munisipaliteit is pateties met instandhouding van paaie en die strate se name is heeltemal onduidelik."
"Goeie oornagplek. Ons was ongelukkig op 'n streng tyd-skedule en kon ons nie meer sien nie."
"Dit is ideaal om daar oor te slaap. Genoeg winkles om nodige te koop. Die dorp is baie netjies in vergelyking met Kuruman of Vryburg."
"It's a historical little Karoo town and is great for an overnight stay. The newly renovated art deco cinema is lovely and Karoux is recommended for dinner."
"Pragtige dorpie, maar wat ons die meeste beïndruk het, was hoe skoon die dorp is. Geen papiere of gemors wat rondlê nie"
"Werk aan die dorp se kleur - verf sal help. Doen meer opknapping en versorg munisipale tuine."
"Goeie plek om te oornag. Die Morris Café is 'n moet. Lekker ontbyt. Heerlike koffies. Fantastiese diens. Oulike geskenkies."
"Op sig self lyk dit nie na veel nie, maar dis ideaal as jy daar vir een aand oorslaap en by die Karoux eet. Absoluut 'n versteekte juweel."