Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7916 resensies.

Upington, Noord-Kaap

Just B Guest House

"Dit is so pragtige dorp, maar die munisipaliteit is pateties met instandhouding van paaie en die strate se name is heeltemal onduidelik."

Britstown, Noord-Kaap

Transkaroo Country Lodge

"Ons het slegs oornag op pad Weskus toe."

Upington, Noord-Kaap

At Home

"Pragtige dorp."

Britstown, Noord-Kaap

Elsa's @ 27

"Lieflike, stil plekkie."

Richmond, Noord-Kaap

Anra Rusgenot

"Goeie oornagplek. Ons was ongelukkig op 'n streng tyd-skedule en kon ons nie meer sien nie."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Moonlight Manor

"Net deur gery, maar soos meeste dorpe vervalle en vuil."

Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Wapad Gastehuis

"Pragtige dorpie en blomme was baie mooi."

Kathu, Noord-Kaap

Eagles Rest Kathu

"Dit is ideaal om daar oor te slaap. Genoeg winkles om nodige te koop. Die dorp is baie netjies in vergelyking met Kuruman of Vryburg."

Springbok, Noord-Kaap

Old Mill Lodge

"Pragtige dorp met vriendelike en behulpsame mense."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

De Oude Pastorie Gastehuis

"It's a historical little Karoo town and is great for an overnight stay. The newly renovated art deco cinema is lovely and Karoux is recommended for dinner."

Williston, Noord-Kaap

Karoo Huis

"Pragtige dorpie, maar wat ons die meeste beïndruk het, was hoe skoon die dorp is. Geen papiere of gemors wat rondlê nie"

Barkly-Wes, Noord-Kaap

Chalet 1 @ Uitspanoord

"If you need to avoid a stay in Kimberly, it's great."

Noord-Kaap

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"Die Noord-Kaap is uniek."

Upington, Noord-Kaap

Oranjerus River Resort

"Het nie tyd daar spandeer nie, net oorgeslaap."

Upington, Noord-Kaap

Tehillah Guesthouse

"Gasvry en vriendelike mense."

Colesberg, Noord-Kaap

Donalds Guesthouse

"Stop over to break a long trip to Cape Town."

Upington, Noord-Kaap

Versamelnes Guest Accommodation

"Die Kerkmuis is 'n oulike restaurant by Oranjerivier Kelders."

Britstown, Noord-Kaap

Vyfster The Old Jail

"Oulike dorpie! Kan lekker by die Ou Meule ook eet of iets drink!"

Springbok, Noord-Kaap

Liefland Cottages

"Werk aan die dorp se kleur - verf sal help. Doen meer opknapping en versorg munisipale tuine."

Calvinia, Noord-Kaap

Die Blou Nartjie

"Goeie plek om te oornag. Die Morris Café is 'n moet. Lekker ontbyt. Heerlike koffies. Fantastiese diens. Oulike geskenkies."

Noord-Kaap

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"Die vriendelikheid van die mense maak op vir enige ander tekortkominge!"

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Moonlight Manor

"Op sig self lyk dit nie na veel nie, maar dis ideaal as jy daar vir een aand oorslaap en by die Karoux eet. Absoluut 'n versteekte juweel."

Blad
Blad 3 - Wys 61 tot 90
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang