Verified Reviews

Overberg

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Overberg

Rated 4.6 out of 5 based on 6131 reviews.

Hermanus, Overberg

Chesham House

"Hermanus is lekker!"

Hermanus, Overberg

Chesham House

"Vir my een van die mooiste en lekkerste-dinge-om-te-doen-dorpe in die Wes-Kaap, genoeg restaurantjies en allerlei winkeltjies om 'n mens besig te hou. En natuurlik die rowwe kuslyn en weggesteekte strandjies."

Hermanus, Overberg

Chesham House

"Wens ek het baie meer tyd daar gehad. Dit is voorwaar 'n beeldskone area."

Witsand, Overberg

Barnacles

"Indien jy nog nie daar was nie en van 'n mooi rustige plek by die see hou... moet jy definitief gaan!"

Struisbaai, Overberg

Annie's

"Die Struisbaai Agulhas omgewing is regtig 'n lekker plek om te kuier en daar is baie te sien en te doen. Daar is ook 'n wye en goeie keuse van eetplekke en almal baie redelik op die sak."

Struisbaai, Overberg

Mermaid Guest House

"Dit sal 'n rustige vakansie wees! Ons sal maklik 'n vakansiehuis huur vir 'n langnaweek!"

Agulhas, Overberg

The Gift

"Beste plek ooit."

Swellendam, Overberg

Arumvale Country Retreat

"Swellendam itself was great - some nice eateries, lots of good hikes and scenery. Highly recommended (at least once all the schools have returned and it is quieter) that you visit it. "

Silversands, Overberg

Anne's Place

"The Beaches should be made more easily accessible - eg: prominent gravel paths leading to the beach - as this will definitely attract more holiday makers. Otherwise, a nice area. "

Struisbaai, Overberg

Fagans

"Struisbaai is 'n wonderlike plek en ons gaan beslis weer ons volgende vakansie daar beplan, maar sal uitkyk vir ander verblyf."

Hermanus, Overberg

Windsor Hotel Hermanus

"Pragtige plek en wonderlike ervaring gewees."

Onrus, Overberg

Haven of Peace & Garden Cottage

"Great vakansie-bestemming!"

Struisbaai, Overberg

Erika

"Baie lekker plek met lekker eetplekke. Mense vriendelik en dis so rustig."

Gansbaai, Overberg

Oom Piet Accommodation

"Heerlike, rustige vakansiedorp."

Gansbaai, Overberg

Great White Accommodation

"Wou graag die haaihokduik doen, maar dit is seker maar vir toeriste, teen 'n styl deelname-fooi. Verder is Gansbaai 'n lekker plekkie!"

Agulhas, Overberg

South of Africa Self-Catering Accommodation

"Agulhas is a place to visit at least once in ones lifetime."

Hermanus, Overberg

Braeview Guesthouse

"Hermanus is altyd lekker, veral die "cliff walks". Sal nooit moeg raak vir hulle nie."

Hermanus, Overberg

Windsor Hotel Hermanus

"Hermanus is 'n stunning vakansie-bestemming!"

Swellendam, Overberg

Elianthe's Guest House

"Die natuurreservaat is 'n moet-sien! De Vagebond restaurant is puik!"

Struisbaai, Overberg

Mermaid Guest House

"Fantastiese vakansiebestemming!"

Bredasdorp, Overberg

Haus Barbara Guest House

"Very nice little place - die Rooi Windmeul on your way out of Bredasdorp on the way to Napier which is perfect for breakfast before you get on the road again. Bredasdorp itself does not have that much to offer as a tourist destination, but is a good base for the surrounding areas."

Swellendam, Overberg

Wildebraam Berry Estate

"Baie unieke plek met soveel mooi plekkies om te besoek!"

L'Agulhas, Overberg

Cape Agulhas Guest House

"Baie geskiedkundig met vriendelike mense en goeie restaurante."

Swellendam, Overberg

Aanhuizen Guest House

"Sal graag wil terugkeer om al daardie heerlike restaurante te besoek."

Onrus, Overberg

Haven of Peace & Garden Cottage

"Geweldige rustige en veilige dorpie en is hoogs aan te beveel. Blyk dat die inwoners almal van netjiese omgewing hou en daarom is alle tuine en sypaadjies seker so goed versorg."

Page
Page 203 - Showing 6061 to 6090
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers