Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 6267 reviews.
"Die dorpie self was 'n belewenis en daar is heelwat te doen in die omgewing en dis net 23km vanaf Hermanus."
"Moet nooit die dorp verander nie. Dit is een van die mooiste plekkies in ons land waar 'n mens ook van ons geskiedenis kan leer."
"Ons het persoonlik nie van Hermanus gehou nie, was net te besig oor die algemeen. Restuarante was vol en so ook die strande. Groot irritasie was die hoeveelheid honde op die strand? Ons het ook honde, maar is nie gemaklik met honde op die strand nie! Ons het Hermanus besoek ondat ons miskien 'n eiendom daar wou koop, maar het nou daarteen besluit."
"Hermanus is 'n asemrowende plek. Baie mooi, baie skoon en baie veilig. Sal enige tyd weer daarheen gaan."
"Lovely place. Very friendly people. Go out of their way to help. We are definitely going to go back there."
"Agulhas is so 'n ongelooflike plekkie dat ons dit oorweeg om 'n stukkie grond daar te koop..."
"The samoosas are the best and the fish shops serve fresh fish. Parrie, we loved swimming with you and your friends. There are praying people who are very busy in this town."
"We love Swellendam and this time we discovered the restaurant La Vagabond, had an excellent dinner there. Lunch at the Belle Alliance is an old favorite of mine."
"Gansbaai is a lovely, peaceful and friendly destination. We went for the shark cage diving in Kleinbaai. Two thumbs up."
"Dis 'n baie mooi dorpie met 'n fantastiese atmosfeer. Besoek gerus Tolbos vir aandete. 'n Wonderlike restaurant in die middel van Gansbaai."
"Dit is net die mooiste plek in die Kaap. Daar is net iets besonders aan Hermanus. Ocean Basket se porsies vis is ook baie klein, en die stirfry veg kom uit 'n gevriesde pakkie uit. Verder is Hermanus een van my gunsteling toerismebestemmings - sou langer daar wou bly maar is 'n bietjie bo wat ons kan bekostig, "
"Kaap Agulhas is nie eers 4km van Struisbaai af nie, wat dit baie gerieflik maak om vir die dag soontoe te ry en die mees Suidelike punt van Afrika te besoek."
"Hermanus is die beste vakansiebestemming vir ons as gesin...hou al laaste 7 jaar net in Hermanus vakansie."
"Gunstig geleë vir hengelaars! Strand binne loopafstand! Struisbaai bied redelik besienswaardighede!"