Geverifieerde Resensie
Overberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 6267 resensies.
"Dit sal 'n rustige vakansie wees! Ons sal maklik 'n vakansiehuis huur vir 'n langnaweek!"
"Swellendam itself was great - some nice eateries, lots of good hikes and scenery. Highly recommended (at least once all the schools have returned and it is quieter) that you visit it. "
"The Beaches should be made more easily accessible - eg: prominent gravel paths leading to the beach - as this will definitely attract more holiday makers. Otherwise, a nice area. "
"Struisbaai is 'n wonderlike plek en ons gaan beslis weer ons volgende vakansie daar beplan, maar sal uitkyk vir ander verblyf."
"Wou graag die haaihokduik doen, maar dit is seker maar vir toeriste, teen 'n styl deelname-fooi. Verder is Gansbaai 'n lekker plekkie!"
"Agulhas is a place to visit at least once in ones lifetime."
"Hermanus is altyd lekker, veral die "cliff walks". Sal nooit moeg raak vir hulle nie."
"Very nice little place - die Rooi Windmeul on your way out of Bredasdorp on the way to Napier which is perfect for breakfast before you get on the road again. Bredasdorp itself does not have that much to offer as a tourist destination, but is a good base for the surrounding areas."
"Geweldige rustige en veilige dorpie en is hoogs aan te beveel. Blyk dat die inwoners almal van netjiese omgewing hou en daarom is alle tuine en sypaadjies seker so goed versorg."