Verified Reviews

Overberg

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Overberg

Rated 4.6 out of 5 based on 6267 reviews.

Struisbaai, Overberg

Fagans

"Struisbaai is 'n tipiese vissergemeenskap en die lewe draai meestal om al die bedrywighede by die klein hawe. Baie rustige atmosfeer, en karre veilig om snags buite te los. Mooi omgewing en baie naby aan Agulhas en die natuurskoon is tipies dit wat jy van die Kaap kan verwag - dorp is skoon en word goed onderhou. Daar is nie groot winkelsentrums nie, maar al die basiese goed is in plaaslike kafees beskikbaar. Dis ideaal vir mense wat juis wil wegkom van stadsgewoel."

Kleinmond, Overberg

Berg en See

"Kleinmond is baie lekker en alles is gemaklik en naby."

Silversands, Overberg

Anne's Place

"Lieflike strand - lekker stil."

Swellendam, Overberg

Die Skaapkraal

"Pragtige natuurskoon."

Swellendam, Overberg

Marula Lodge Guesthouse

"Pragtige dorp met ryk geskiedenis. "

Bredasdorp, Overberg

Haus Barbara Guest House

"'n Tipiese, plattelandse dorp. Die rustigheid en die hulpvaardigheid van mense het my opnuut aangegryp. Mense het regtig nog tyd vir 'n mens."

Caledon, Overberg

Die Koringhuis

"Oulike antieke winkels. Nog sulke plekke sou lekker gewees het. Greyton ook naby genoeg."

Hermanus, Overberg

Brown Jug Accommodation

"Ideale vakansiebestemming, uitstekende restaurante en baie mooi seefront."

Kleinmond, Overberg

Berg en See

"Dit was die eerste keer dat ons in Kleinmond vakansie gehou het. Ons hou van rustiger plekke, maar tog was dit lekker want al die nodige winkels was daar om proviand te koop - en boonop goeie gehalte goed. Ons het niks gemis nie."

Struisbaai, Overberg

At Patat Cottage

"Struisbaai lê my na aan die hart. Ons het altyd Desembervakansies in Struisbaai/Agulhas deurgebring."

Witsand, Overberg

Whale Watchers Inn

"Pragtige dorpie met 'n ongelooflike mooi strand. Ideaal vir hengelaars. 'n Lekker restaurant. Winkels op die dorpie hou egter net die basiese benodighede aan."

Hermanus, Overberg

Kenjockity

"Baie aangenaam. Baie om te doen."

Sand Bay, Overberg

Pashasha Beach House

"Paar minute se ry na Grotto en Voëlklip, asook Hermanus self."

Bonnievale, Overberg

Beausoleil

"Nie baie gesien nie, dit het gereën."

Hemel-en-Aarde Valley, Overberg

Hornbill House

"Groot voordeel is die restaurant wat binne loopafstand was."

Swellendam, Overberg

Aan de Oever Guest House

"Lieflike dorpie. So baie om te bied."

Swellendam, Overberg

Marula Lodge Guesthouse

"Small, but nice town to discover the wine district and beautiful nature, very safe."

Swellendam, Overberg

Wildebraam Berry Estate

"Baie aangename plek om te besoek. Ons het die feëtjietuin besoek. Dit was 'n belewenis. Sal dit vir enigiemand aanbeveel om te besoek"

Stanford, Overberg

Stanford Hotel

"Dis 'n lieflike dorpie met 'n ryk geskiedenis. Daar is genoeg eetplekke en dis heerlik om daardeur te stap. Die sjarme is die stilte."

Agulhas, Overberg

The Gift

"Rustig. Besondere natuurskoon."

Witsand, Overberg

Ittledoo

"Witsand is 'n rustige strand niks misdaad of geweld nie. Daar is lekker swemplekke en of lekker vir seilbootritte."

Hermanus, Overberg

Chesham House

"Hermanus is lekker!"

Hermanus, Overberg

Chesham House

"Vir my een van die mooiste en lekkerste-dinge-om-te-doen-dorpe in die Wes-Kaap, genoeg restaurantjies en allerlei winkeltjies om 'n mens besig te hou. En natuurlik die rowwe kuslyn en weggesteekte strandjies."

Hermanus, Overberg

Chesham House

"Wens ek het baie meer tyd daar gehad. Dit is voorwaar 'n beeldskone area."

Witsand, Overberg

Barnacles

"Indien jy nog nie daar was nie en van 'n mooi rustige plek by die see hou... moet jy definitief gaan!"

Struisbaai, Overberg

Annie's

"Die Struisbaai Agulhas omgewing is regtig 'n lekker plek om te kuier en daar is baie te sien en te doen. Daar is ook 'n wye en goeie keuse van eetplekke en almal baie redelik op die sak."

Page
Page 205 - Showing 6121 to 6150
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers