Verified Reviews

Overberg

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Overberg

Rated 4.6 out of 5 based on 6323 reviews.

Stanford, Overberg

Hermanuspietersfontein Cottages

"Great dorpie. Ons was nou al 'n paar keer daar en dit is net great."

Swellendam, Overberg

30 Lichtenstein

"Baie mooi en skoon dorpie."

Hermanus, Overberg

Karibu Self-catering Accommodation

"Heerlike restaurante en besienswaardighede. Ons is baie lief vir Hermanus en het 48 jaar gelede ons wittebrood daar deurgebring."

Swellendam, Overberg

Arumvale Country Retreat

"Lovely quiet town with great architecture."

Overberg

Aloe Canyons Guestfarm

"We like the Overberg and like going to different places."

Hermanus, Overberg

Hermanus 13 on 2nd Guest Rooms

"Hermanus is 'n plek pragtige plek met geen vervelige oomblikke."

Gansbaai, Overberg

Schneider House

"Nie veel om te doen nie."

Gansbaai, Overberg

Kormorant Apartment

"Lekker restaurante en baie mooi omgewing."

Greyton, Overberg

Die Markhuisie

"Ons eerste keer in Greyton en wat 'n aangename verrassing. Ons het ons gate uit geniet by die straattafeltjies van Old Potter's Inn & Brewhouse en die 1854 Restaurant. Dit was so lekker om net daar te sit en te kyk na almal wat verbykom en hoe die lewe in Greyton gebeur, tesame met die mooi musiek van plaaslike en ingevoerde talent wat ons vermaak het. Die ete en Cabaret Show by Abbey Rouge Restaurant & Theatre was ook 'n hoogtepunt. Ons het selfs die Oyster Shots (met 'n vars oester daarin) op die stoep by The Central Pub probeer en was aangenaam verras met die lekker smaak daarvan. Ons kan ook Via's Restaurant en Deli se ontbyt en koffie hoog aanbeveel. "Never a dull moment here". Greyton sal ons verseker weer sien!"

Hermanus, Overberg

C-Renity

"'n Kleine Kaapstad wat betref die berge, natuurskoon, wynvallei met wynproe-kelders, walvisse kyk en algehele skoonheid van omgewing! Definitief minder verkeersknope as in Kaapstad. Hermanus sien ons weer!"

Overberg

Black Oystercatcher Cottages

"Gaan kry gerus vis en skyfies in Struisbaai by Fish and All."

Gansbaai, Overberg

Whalescape

"Nog nie so kommersieel soos Hermanus nie. Skep nog die indruk van 'n vakansiedorp met die groter Hermanus net om die draai. Verskeie strande en klein plekkies binne 'n paar minute se ry vanaf Gansbaai."

Hermanus, Overberg

Ridge House

"Beautiful town, great time to watch whale activities in whale season. Some really great restaurants. Also the Saturday market was really good to visit."

Onrus, Overberg

Nerf-af Cottage and Rooms

"Its a lovely, quiet town. Very close to Hermanus and the whales. All shops and necessities nearby."

Gansbaai, Overberg

Rus en Vrede

"Gansbaai is a definite must to visit, especially during whale season. We spotted a few jumping in and out of the water. Can't wait to visit again."

Gansbaai, Overberg

Schneider House

"Love the people and the beach. You have all the big retail shops as well."

Gansbaai, Overberg

Zeezicht Oceanfront

"Netjiese dorp, mense is baie vriendelik."

Tesselaarsdal, Overberg

Otium Oasis

"Very cute little town, with not much to do, but beautiful scenery and friendly locals. We visited a very small market and bought some local produce and also had breakfast at Posthuis - a must. I fell in love with this town. The beautiful green hills will stay with me forever and can't wait to visit this town again some day."

Arniston, Overberg

Arniston Cottage

"Arniston die dorp is fantasties. "

Bredasdorp, Overberg

Haus Barbara Guest House

"Diens by eetplek in Bredasdorp nie op standaard en was effe teleurstellend."

Swellendam, Overberg

Aan de Oever Guest House

"Dorp was teleurstellend. Baie vuil."

Bredasdorp, Overberg

Kate's Country Kitchen Accommodation

"Ek is 'n boorling van die plek. Pragtige area en lieflike mensies."

Swellendam, Overberg

Bergview Guesthouse Swellendam

"Die dorp het my verwagtinge oortref."

Agulhas, Overberg

Bodega Fuchs

"Redelike skoon dorp en naby die see."

Betty's Bay, Overberg

Betty's Retreat

"Sal weer daar kom bly."

Gansbaai, Overberg

Alambra Beach House

"Goeie restaurante. Netjies. Vriendelik."

Witsand, Overberg

Barnacles

"'n Mooi dorpie met vriendelike mense. Ons was ook gelukkig om baie walvisse te sien."

Swellendam, Overberg

Kwetu Guest Farm

"Pragtige dorp met lekker restaurante. Die ou wit kerk is baie interessant om te besoek. Daar is ook die Bontebok Nasionale Park, asook staproetes en vrugte wat Swellendam uniek maak, al kon ons nie als besoek nie. Beslis 'n volgende keer."

Page
Page 48 - Showing 1411 to 1440
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers