Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 6061 reviews.
"Witsand is a gem with many facets. The brightest being the friendly, welcoming folk at 'Spasie' eatery. Their cuisine is utterly mouth-watering. Presentation enchanting. Their chef is top-drawer. I wanted to take home a chocolate brownie for later, I had to eat it there and then! We ordered croissants for collection 9 a.m next day. It was great seeing so many others fetching their orders with huge grins."
"Obviously it's always nicer at the seaside in good weather, but if one enjoys walking, cycling, swimming, fishing then you'll keep yourself occupied. Some nice restaurants with reasonably priced menus, and we found all the small shop-owners very friendly."
"Ek is gaande oor Arniston. Dit sal my go-to vakansieplek wees bo al die plekke waar ek al voorheen was."
"Swellendam is 'n lieflike klein dorpie en beslis die moeite werd om te besoek!"
"Stop gerus oor. Jy sal 'n lewensveranderende ervaring beleef in daardie wêreld. Ons wou nie oppak en ry nie."
"Rustige en mooi deel van ons land. Berg aan die een kant, see aan die ander. Kan dit voorstel indien mens bietjie wil ontspan en die natuur ook geniet."
"Winkelgeriewe is baie beperk, en toemaaktye is baie vroeg, maar verder is Witsand uitstekend vir toeriste. "
"Kleinmond makeer meer winkels. Klere winkels bv. Mr Price, sowel as koswinkels soos Shoprite/Checkers. Maar anders as dit, is dit 'n baie lekker plekkie."
"Oulike dorpie met mooi argitektuur. Mens voel sommer lus om daar te gaan bly."