Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 6227 reviews.
"Gansbaai het seker hul eie toerismewebblad, maar die gemeenskap kan gerus hul venues of google maps nagaan en die plekke afhaal wat weens die inperking gesneuwel het."
"Sonder twyfel een van die land se beste kusplekke - en jy hoef nie 'n hengelaar te wees nie. Heerlike lang strand vir stap en dankbaar wees vir al die voorregte. Lekker eet- en kuierplekke, wonderlike voëls en natuurskoon en natuurlik, walvisse! Witsand gee mens weer vrede, vreugde en moed vir die stadslewe. "
"Daar is nie veel te doen as 'n mens nie visvang of saam met die haaie wil duik nie."
"The town is very peaceful and safe. It is probably due to COVID and off-season stay that many of the shops and eateries open late and closed early. Some are only open from Thursday to Sunday and with the limited hours of 10h00 to 14h00."
"Greyton blyk ingestel te wees op sosiale inklusiwiteit en omgewingsvolhoubaarheid. Besoek die Saterdagmark, loer in by die vele winkels, restaurante en ateljees, gaan stap in die natuurreservaat en ry sommer net kruis-en-dwars deur die strate om die geur en lewenstyl van hierdie unieke "Dorp van die Jaar" vir 2021 aan te voel."
"Stanford itself is a quaint little village away from the neighbouring town with all the buzz. It has some excellent restaurants, a cheese factory, nursery, antique shops and a pure honey spot where you can buy a variety of honey as well as honey on tap. The scenery is breathtaking and Gansbaai is a few minutes away."
"Ons weet nog steeds nie - die opinies verskil oor wie nou regtig vir Gansbaai lekker maak. Wie maak vir Gansbaai lekker?"
"Ek beveel Kockies enige tyd aan vir enige familie en ek sal weer daarheen gaan vir ’n naweek."
"Beautiful destination, so much to see and to experience and we had so much fun. We will definitely visit again."
"Dit is een van die mooiste plekke in die wêreld, en ek het al baie in Europa gekuier. Dit is lettrelik hemel op aarde in die Hermanus-area."