Geverifieerde Resensie
Paarl
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Paarl bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 483 resensies.
"Die natuur is mooi, die mense baie vriendelik. Ons het ons verblyf daar baie geniet. Mooiste Kaap."
"Wonderlike plek! Het Vrede en Lust geniet asook die Alpaca-plaas. Knus Karoo Kombuis is puik!"
"Paarl is 'n pragtige plekkie. Koud in die winter maar Gautengers moet warm klere bring."
"Paarl is 'n pragtige, netjiese plek met baie besienswaardighede. Sal enige iemand aanraai om die Paarl te besoek."
"Redelik bekend met die omgewing. Pragtig en voldoen aan verwagtinge wat gestel word t.o.v. besighede en ander toerismevereistes bv. die Taalmonument."
"Paarl has so much to offer including beautiful vineyards, hikes and sightseeing."
"Pragtige dorp met 'n plattelandse atmosfeer, baie besienswaardighede en 'n groot verskeidenheid restaurante om van te kies. Mense in Paarl is ook baie vriendelik en gasvry."