Geverifieerde Resensie
Paarl
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Paarl bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 483 resensies.
"Paarl has great scenery, beautiful wine and olive farms. A bit hot and windy though."
"Paarl is ons hele familie se geboorteplek. Is positief oor Paarl as 'n toeristebestemming"
"Pragtige, nostalgiese plek met asemrowende natuurskoon en romantiese wynplase met historiese argitektuur en wingerde."
"Lovely place, been to the the Shante out in Paarl for a wedding the Friday. Views out there amazing. Was just a bit scary for me driving back to Nantes late at night as we didn't know our surroundings, but got there safely."
"Unfortunately we would like to have stayed a bit longer to experience the historical buildings and stories of Paarl."
"Die Paarl is pragtig, uniek en vir seker 'n bestemming om gereeld te besoek."
"Skoon en netjies in hoofstraat, ander strate minder netjies. Daar is heelwat strate wat naamborde kortkom. Parkeerplek, veral in hoofstraat naby eetplekke 'n probleem."
"Only thing is that it's very busy in the main road and parking is scarce, but very beautiful when visit."
"There is lots to do for every type of person. From environmental activities to foodies or historians."
"Ons tyd in Paarl is net te kort om alles te kan sien wat Paarl bied. Dalk eendag sal ons langer kuier en dan Paarl gaan bespied."
"Great restaurants, great view and just absolutely beautiful."
"Ek ken die Paarl redelik goed, maar nie my gesin nie. Ons sal beslis weer kom. Ek wil hulle nog die Taalmonument ook gaan wys! My man wil ook weer gaan. Alhoewel ons familie het daar, wil ons graag by ons eie plekkie oornag."
"Ons het net een nag oorgeslaap. Het soveel as moontlik ingepas. Mooi gerieflike dorp."