Verified Reviews
Panorama Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Panorama Route
Rated 4.5 out of 5 based on 1616 reviews.
"Nice place, overall I love Sabie. Just were not too many people. Otherwise ok."
"Diro het bietjie erg verval. Die Van Heerden Apteek was ongelooflike hulpvaardig met ons kleinseun wat siek geword het. Die staf was wonderlik en so so vriendelik. Baie dankie."
Pilgrim's Rest, Panorama Route
Mona Cottage"Die dorpie is goed onderhou en baie rustig. Die dorpie se toerisme trek baie swaar en het nog nie herstel na Covid nie. Alhoewel ons die rustigheid baie geniet het, hoop ek dat mense weer die dorp sal besoek. Die mense is hartlik en minsaam, dis so veilig as wat dit kan wees in Suid Afrika en die water in die dorpskrane is skoon fonteinwater."
"The area is truly spectacular, especially following all of the recent rainfall. I believe every South African should experience the beauty that our country has to offer. How else can we brag about it to non-South Africans. "
"Mooiste klein dorpie. Moet nie net oornag nie, maar gaan stap na uitkykpunt."
"Baie spesiale plek. Spesiale geskiedenis. Wilde perde. Goeie staproetes (kort), en 'n hansgat bobbejaan. Sal altyd teruggekeer soontoe."
"Wonderlike, klein dorpie met pragtige natuurskoon en waterval. Een van ons gunsteling klein dorpies."
"Klein dorpie, interessante mense, goeie kos, tyd staan stil. Sal weer en weer teruggaan."
"A visit to Graskop Gorge Lift is well worthwhile and there are many nice restaurants in White River. Casterbridge Lifestyle Centre is great for a day's outing. Art galleries, lots of interesting shops and good restaurants."