Geverifieerde Resensie
Panorama Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Panorama Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1632 resensies.
"Graskop is a nice place to be and experience the beauty of nature especially God's window, Mac Mac falls, Three Rondavels, Berlin Falls, Bourkes luck pot holes etc. And the weather is so amazing!"
"Volgende keer sal dit lekker wees as die omgewing nie heeltemaal toe is van die mis nie, maar... ons mag seker nie kla nie want die omgewing was vreeslik droog en hulle het die reën nodig!"
"Kaapsehoop is 'n fantastiese toeriste-bestemming en ek sal enige iemand aanbeveel om 'n draai daar te maak."
"Graskop is ideaal, daar is baie om te doen en plekke om te besoek. 'n Geskikte plek vir adrenalien-verslaafdes!"
"Graskop is a friendly, small town which is a good starting/ending point for the panoramic route from/to Johannesburg and you can get delicious pancakes on the way."
"Dit is sentraal en baie gerieflik. As jy 'n natuurliefhebber is en hou van stap en foto's neem, is Sabie net die plek vir jou. "