Verified Reviews

Parys

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Parys

Rated 4.4 out of 5 based on 938 reviews.

Parys

Red Olive Guest House & Studio

"Daar is heelwat te doen in Parys en omgewing vir buitelug-entoesiaste en vir diegene wat interessante winkels en ware geniet. Ook goeie eetplekke. Plus dit is in die histories belangrike en pragtige Vredefort Koepel geleë."

Parys

Riverbush Lodge

"Water en elektrisiteit bly steeds 'n massiewe probleem vir die dorp."

Parys

Mistique Waters

"Kan dit beslis aanbeveel."

Parys

Speranza

"Die kragonderbrekings was lastig en die waterdruk met tye baie laag."

Parys

Abelia Guest Rooms

"Awesome verby."

Parys

À la Maison Boutique Guesthouse

"Paaie en strate vol slaggate. Buiten vir Bree-straat is die res van die dorp soos 'n oorlogsone. Afgekom op 5 lyke in die straat wat kort tevore deur die polisie doodgeskiet is! Jammer, maar Parys is nie meer vir ons nie. Winkels en kosplekke gaan vinnig agteruit. Dis so jammer want Parys was altyd mooi en rustig met lekker kos en tonne oudhede."

Parys

La Belle Guesthouse Parys

"Baie mooi dorp."

Parys

Abelia Guest Rooms

"Ai, die water tekort maak die badkamerprobleem 'n groot probleem. Restaurante het geen badkamerfasiliteite gehad nie."

Parys

River Rock Lodge

"Jy kan nie beter nie, tot my woefies is welkom in Parys."

Parys

3Ri4

"Geniet altyd Parys in die Vrystaat!"

Parys

Abelia Guest Rooms

"Beautiful place."

Parys

Reivilo House

"Baie lekker kuierplekke, restaurante en winkels."

Parys

Roamers Rest

"Die slaggate in die strate moet net bietjie reggemaak word!"

Parys

Dam 'n Devine

"Had not been there for many years and rather underwhelmed. But sadly that seems to be a trend in SA."

Parys

Rotary Place

"Dis nogsteeds lekker om by al die winkelkies in Parys 'n draai te maak. Daar is nog nie so slaggate as wat ons gedink het nie. Beurtkrag is 'n permanente probleem en ons het die hele aand 'n kragonderbreking gehad te wyte aan onbeplande elektrisiteitsonderbrekings. Ek kry die permanente inwoners jammer!"

Parys

Le Grand Chateau

"Die krag was onverwags af vir 'n redelike ruk wat ons nie net sonder krag gelos het nie maar ook sonder water."

Parys

Abelia Guest Rooms

"Love little Parys getaway."

Parys

Rose Acres Guest House

"Parys is 'n lekker wegbreek van die besige stad en 'n kort uur se ry vanaf Johannesburg. Daar is baie om te doen en te sien. Definitief 'n rustige vakansie of naweek opsie."

Parys

A Mountain View Country Estate

"It is fine for a one day stay, wouldn't recommend it for longer stays."

Parys

FAK Udolpho Rivierplaas

"It okay. Not much to do and quite expensive."

Parys

Rose Acres Guest House

"Goeie en heerlike kuierplek."

Parys

À la Maison Boutique Guesthouse

"Die paaie is bietjie sleg, want die regering het misluk om dit in stand te hou. Anders as dit was dit Afrikaans, lekker mense en ek het dit geniet!"

Parys

Abelia Guest Rooms

"Nice little town."

Parys

Six Second Avenue

"A beautiful town filled with lots of affordable shops and lovely restaurants."

Parys

Le Franz

"Kunstenaarsdorpie met 'n lekker atmosfeer en die mark langs die rivier op die eerste Saterdag van die maand is beslis iets om by te woon."

Parys

Rambling Rapids

"Dit is 'n lekker dorp vir ontspanning en die winkels het interessante goed. Daar is baie om te doen vir die avontuurlustiges. Die eetplekke is ook lekker en mens kan rustig die mensdom beskou."

Parys

Hidden Grace

"Baie oulike toeriste plekkie, jammer die meeste eetplekke was toe met ons aankoms Sondag. Net Spur was oop sou graag iets anders wou eet."

Page
Page 4 - Showing 91 to 120
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers