Verified Reviews

Parys

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Parys

Rated 4.4 out of 5 based on 944 reviews.

Parys

Otters' Haunt

"Oulike plek."

Parys

Schilbach House

"Lekker wegkom, ontspannende dorpie. Jy kan bietjie van alles vergeet en die kunstige atmosfeer geniet en die natuurskoon inneem."

Parys

Le Grand Chateau

"Baie lekker gekuier in die dorp. Restaurante is fantasties en daar is baie om te sien in die antiekwinkels."

Parys

Schilbach House

"Pragtige dorp, die strate kort bietjie aandag, maar ek sien party plekke word aan gewerk so dalk lyk dit beter volgende keer!"

Parys

Schilbach House

"Oulike dorpie en Vaal de Grace Golf Estate is pragtig! Die paaie is net in 'n swak kondisie."

Parys

Otters' Haunt

"Lekker toeristebestemming vir 'n naweek!"

Parys

Doringbos Lodge

"Must say I loved the mountains especially the Vredefort site."

Parys

Doringbos Lodge

"Roads a disaster at the moment (November 2014). Otherwise, nice little town."

Parys

A Mountain View Country Estate

"Parys is goeie bestemming. "

Parys

Schilbach House

"Jy MOET gaan skydive!"

Parys

The Dell

"Heerlike eetplekke."

Parys

Le Grand Chateau

"Jy kort n 4x4 met die paaie, gelukkig werk hul daaraan. Verder baie oulik."

Parys

Otters' Haunt

"Pragtige winkeltjies, snuffelplekke en hope besondere eetplekke."

Page
Page 32 - Showing 931 to 944
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers