Geverifieerde Resensie
Paternoster
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Paternoster bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1460 resensies.
"Paternoster is 'n baie oulike dorpie met baie vriendelike en behulpsame mense wat in die winkels en restaurante werk. Dit is effens sleg dat daar so baie bedelaars is."
"Ongelooflike lekker plek met 'n wonderlike plat op die aarde atmosfeer!"
"Paternoster is een van die plekke wat ek die lekkerste vakansie gehou het. Dit is absoluut die mooiste plek."
"Paternoster is 'n pragtige vissersdorpie en ons het heerlik daar "gekuier". Ons sal verseker weer terug gaan."