Verified Reviews
Plettenberg Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Plettenberg Bay
Rated 4.8 out of 5 based on 477 reviews.
"The weather isn't great during winter, but it's a beautiful town with a lot of attractions and activities available."
"Baie mooi omgewing met baie om te doen en besienswaardighede. Goeie restaurante in die omgewing."
"Baie mooi dorp, 'n area waar jy moet oorslaap en verken naby aan groter dorpe. Die mense is baie vriendelik. Die dorp voorsien baie aan die buitelandse mark. Wegneemeetplekke maak vroeg toe, maar restaurante maak daarvoor op. Alles is naby en daar is min verkeer."
"Pragtige dorp om te besoek. Baie plekke om stil te hou en net te sit en kyk. Restaurante is volop en baie interessant. Mobys by die hoofstrand se diens en kos was uitstekend, en vir heerlike rondloop en interessanthede koop, moet jy nie Old Nick Village misloop nie. Seker ons 6de keer wat ons hier oornag en ons ontdek nog steeds wonderlike plekke. Buite seisoen, let wel!"