Resensies van Plettenberg Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Plettenberg Bay bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.71 uit 5 gekry volgens 321 resensies.
Suretha V. - 5th January 2021
staying in Plettenbergbaai
Ongelooflike mooi natuurskoon. Robberg Natuurreservaat staproete 'n top aanbeveling!
Lance V. - 5th January 2021
staying in Plettenbergbaai
Always wonderful to be in Plettenberg Bay. There is so much to do.
Hanelize R. - 4th January 2021
staying in Plettenbergbaai
Lekker plek!
Sandra P. - 3rd January 2021
staying in Plettenbergbaai
Lieflike strande en die plek waar 'n mens tuis voel.
Dale P. - 30th December 2020
staying in Plettenbergbaai
Awesome hike in the Robberg.
Theresa N. - 16th December 2020
staying in Plettenbergbaai
Ons gunstelingplek! The Grande by The Lookout Beach is 'n moet en ook Enrico's Restaurant in Keurbooms. Sien jou weer in 2021.
Michelle P. - 8th December 2020
staying in Plettenbergbaai
Lovely town.
Philip O. - 1st December 2020
staying in Plettenbergbaai
Kom gereeld daar en geniet dit verskriklik.
John S. - 28th November 2020
staying in Plettenbergbaai
Great beaches. Top Blue Flag beaches in the country.
Sulet L. - 24th November 2020
staying in Plettenbergbaai
Baie mooi dorp en omgewing. Heelwat om te doen in die area.
Chantel N. - 23rd November 2020
staying in Plettenbergbaai
Pragtig! Mooi dorp met baie om te doen.
Dalene R. - 23rd November 2020
staying in Plettenbergbaai
Sal beslis weer terugkeer.
Philip O. - 23rd November 2020
staying in Plettenbergbaai
Ons het dit verskriklik geniet.
Dries C. - 20th November 2020
staying in Plettenbergbaai
Die restaurante kan vir seker hulle spyskaarte verbeter. Een restaurant reg op die strand het bv. 5 seekosdisse en die res is burgers/pastas en baie alledaags. Het uitgeloop. Die ander neem glad nie in ag om meer as een tipe alkohol van bv whiskey of brandewyn aan te hou nie. Swak. Mense oor die algemeen is baie meer tegemoetkomend teenoor bv. voetgangers en in verkeer as in Gauteng, wat ’n lekker gevoel skep.
Elzaan E. - 18th November 2020
staying in Plettenbergbaai
Nie te sleg nie.
Francois S. - 16th November 2020
staying in Plettenbergbaai
Die mooiste plek in Suid Afrika. Net genoeg om te doen, maar ook still genoeg om rus te vind.
Angelique D. - 10th November 2020
staying in Plettenbergbaai
Baie mooi dorp.
Sureen B. - 9th November 2020
staying in Plettenbergbaai
Pragtige vakansiedorp!
Henryw H. - 5th November 2020
staying in Plettenbergbaai
Tevrede.
Dean M. - 3rd November 2020
staying in Plettenbergbaai
Great dorp!
Jeanelda P. - 2nd November 2020
staying in Plettenbergbaai
Fantastiese strande en baie om te doen.
Hazelldeen B. - 21st October 2020
staying in Plettenbergbaai
Perfekte vakansiedorp.
Juliet M. - 13th October 2020
staying in Plettenbergbaai
Just the most beautiful and happy place!
Ivan K. - 5th October 2020
staying in Plettenbergbaai
Ek sal enige tyd in die toekoms weer 'n bespreking maak.
Sibylle Rutherford R. - 28th September 2020
staying in Plettenbergbaai
Plettenberg Bay is a very popular resort within the Garden Route area. The beaches are all quite spectacular, Keurbooms Beach amazing - and Look out beach. Mild climate and warm water adds to the holiday fun. Good restaurants of all kinds are to be found there. It's not that far from Cape Town and a wonderful drive along the Garden Route.
Tebogo K. - 28th September 2020
staying in Plettenbergbaai
It is a beautiful area with a lot to see.
Mawande N. - 28th September 2020
staying in Plettenbergbaai
I've already recommended the area to my colleagues.
Steven H. - 27th September 2020
staying in Plettenbergbaai
Best holiday destination ever.
Aubrey M. - 24th September 2020
staying in Plettenbergbaai
Plettenberg bay is one of the nicest place or town in South Africa. The whaling station only need to improve their standard. Their bathroom was dirty.
Rienie V. - 21st September 2020
staying in Plettenbergbaai
Ons het eintlik meer Keurboomstrand beleef. Dit was pragtig.
Nicolene R. - 18th September 2020
staying in Plettenbergbaai
Plett is vir seker my nuwe gunsteling toeristebestemming.
Naomie A. - 24th August 2020
staying in Plettenbergbaai
Plett rocks!
Jan V. - 28th March 2020
staying in Plettenbergbaai
Idilliese vakansiedorp. Min plekke in Suid-Afrika waar die see en berge so naby mekaar geleë is.
Marichel T. - 25th March 2020
staying in Plettenbergbaai
Baie kultuur en plaaslike eetplekkies, stalletjies en aktiwiteite.
Maritza B. - 20th March 2020
staying in Piesangvallei, Plettenbergbaai
Die mense is baie vriendelik en behulpsaam.
Laurian K. - 16th March 2020
staying in Plettenbergbaai
Beautiful, clean beaches 10 min away. A variety of restaurants and shops in town. Safe town, ideal for families.
Evon H C N. - 11th March 2020
staying in Robberg, Plettenbergbaai
Plettenberg Bay will soon be my permanent home and I will certainly enjoy it as there is lots of interesting things in and around Plett.
Susan S. - 9th March 2020
staying in Plettenbergbaai
Gaan maak gerus 'n draai by Mel's Place Keurboomstrand. Hulle kos is heerlik, baie kos vir min geld met 'n lekker atmosfeer.
Anneleen T. - 3rd March 2020
staying in Robberg, Plettenbergbaai
Dit is lekker stil en veilig, lekker staproetes en weg van die dorp se verkeer. Sal definitief weer besoek.
Helgard H. - 3rd March 2020
staying in Plettenbergbaai
Deurmekaar dorp!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za