Verified Reviews
Pofadder
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Pofadder
Rated 3.7 out of 5 based on 11 reviews.
"It's always nice to show my partner my roots and where I'm coming from."
"Quaint, but definitely not much happening there. Very typical of the tiny little villages/dorps dotted across the South African countryside."
"Pofadder is 'n klein, netjiese dorpie so dit hang af waarheen jy op pad is. Nie veel om te doen in die dorp nie."
"Pofadder is nie 'n toeristebestemming nie. Dit is egter baie gerieflik geleë vir 'n besoek aan Pella en Klein Pella. Ons het 'n baie goeie ervaring gehad by Local is Lekker - die plaaslike tuisnywerheid. Heerlike tuisgemaakte pasteie, koek, ingelegde vrugte en konfyt en selfs wonderlike varsgebakte skuinskoek. En die beste van alles: die eienares en haar personeel."
"Baie klein dorpie - in die hartland van Boesmanland waar baie mooi en goeie mense bly. Die dorpie het sy eie plattelandse bekoring!"
"Nothing much to do in Poffader, don't miss the only attraction being the burger place, with an indoor pool in the pub. The lady making the burgers was great."
"Baie dankie aan ons gasvrou wat die etes by die Pofadder Hotel aanbeveel het. Die kos en atmosfeer by die restaurant is uit die boonste rakke. Ons was baie dankbaar om op 'n Sondagmiddag 16:00 sulke kos en diens te kon beleef. Ons het met ons terugreis spesiaal weer daar gestop vir ontbyt. 'n Klein plattelandse dorpie wat 'n stop werd is."