Resensies van Pofadder

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Pofadder bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.33 uit 5 gekry volgens 3 resensies.
Pieter O. - 5th September 2019
staying in Pofadder
Klein dorpie. Baie rustig.
Jurie H. - 1st September 2019
staying in Pofadder
Daar was nie veel te doen nie, dit was koud en winderig, miskien volgende keer.
Petro R. - 9th October 2017
staying in Pofadder
Baie dankie aan ons gasvrou wat die etes by die Pofadder Hotel aanbeveel het. Die kos en atmosfeer by die restaurant is uit die boonste rakke. Ons was baie dankbaar om op 'n Sondagmiddag 16:00 sulke kos en diens te kon beleef. Ons het met ons terugreis spesiaal weer daar gestop vir ontbyt. 'n Klein plattelandse dorpie wat 'n stop werd is.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za