Geverifieerde Resensie

Polokwane

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Polokwane bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 108 resensies.

Polokwane

Serendipity

"Ek is 'n boorling van Polokwane en is maar spyt om die stand van die stad te sien. Ons het wel baie rond gery nie so dit is 'n vinnige kykie van 'n klien segment van die stad en is miskien 'n regverdige opinie nie."

Polokwane

Stylus Self-catering

"Plattelandse stad! Twee in een."

Polokwane

Town Lodge Polokwane

"Ek sal so gou as moontlik weer gaan. "

Polokwane

Pietersburg Club

"Great and friendly golf course. Very impressed."

Polokwane

Pietersburg Club

"Ons het nie tyd gehad om gebied te verken nie. Dorp is oor die algemeen skoon en netjies."

Polokwane

Stylus Self-catering

"Eerste keer, sal weer kom."

Polokwane

Destiny Inn

"Die omgewing is mooi, maar Polokwane is nie die skoonste dorp wat ek al gesien het nie en daar is kort-kort 'n waterprobleem."

Polokwane

Pietersburg Club

"Geen straatligte of robotte het gewerk nie, maar steeds 'n pragtige dorp. "

Polokwane

@ 30 Zebra

"Baie mooi dorp."

Polokwane

Eskulaap Hotel

"Daar is baie om te doen en alle plekke is beskikbaar."

Polokwane

Klein Paradys Lodge-Polokwane

"Was nie baie beïndruk nie. Baie deurmekaar stad."

Polokwane

Pietersburg Club

"Sal beslis bietjie langer wou bly. Heelwat om te doen bv. die wildreservaat, interessante restaurante, ens."

Polokwane

@ 30 Zebra

"Sportgeriewe baie goed."

Polokwane

Serendipity

"Friendly."

Polokwane

Pietersburg Club

"Polokwane het ons verras! Als was skoon en netjies. Paaie in 'n perfekte toestand. Sjoe, regtig 'n plek om weer te besoek."

Polokwane

Destiny Inn

"Goedgeleë vir 'n stop na Magoesbaskloof en Botswana."

Polokwane

@ 30 Zebra

"Niks nie."

Polokwane

Marlot Guest House

"Polokwane het geweldig uitgebrei en dis nodig om 'n stabiele gastehuis te kan gebruik as mens daar wil oornag of kuier."

Polokwane

@ 30 Zebra

"Ons is bekend met en baie lief vir die stad, wat ons binne bereik bring van die boerderygemeenskappe na die noorde en ooste. Ons sal weer daar 'n draai maak!"

Polokwane

Magnolia Akkommodasie

"Vriendelike mense."

Polokwane

The Leopard Tree

"Polokwane is nie ons gunstelingplek nie. Ons was maar daar vir 'n begrafnis."

Polokwane

Pietersburg Lodge

"Middedorp is baie vuil."

Polokwane

Pietersburg Club

"Polokwane is a very friendly city. Very very friendly."

Polokwane

Reggies guest rooms

"Okay for a stop over, depending on where you are going to."

Polokwane

Reggies guest rooms

"Het goeie restaurante besoek."

Polokwane

Home Sweet Home

"Hou van Polokwane."

Polokwane

Birrea Guest House

"Slegs 'n nuttige oorslaapplek vir reis of besigheid."

Polokwane

Sheilas Affordable Self-Catering Accommodation

"Never rely on GPS, you will get lost guaranteed."

Sterpark, Polokwane

The Leopard Tree

"Gerieflik geleë naby mall en ander plekke van belang! "

Fauna Park, Polokwane

Home Sweet Home

"Baie rustig, geen lawaai deur nag."

Blad
Blad 2 - Wys 31 tot 60
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang