Indien jy Port Alfred besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Port Alfred.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Port Alfred Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Port Alfred accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Port Alfred akkommodasie
Bladsy 2 - 81 lekke plekke om te bly
The Spinning Reel is teen Port Alfred se strand aan die Sonskynkus geleë en bied verskeie verblyf-opsies. Hiér is d...
Settlers 22 is 'n selfsorgwoonstel in Port Alfred en spog met 'n pragtige uitsig oor die Kowierivier en die marina....
Garden Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n mooi, alleenstaande kothuis in die tuin van die eienaar se per...
Dollery House is 'n selfsorg-instansie met 2 eenhede: 'n huis en 'n woonstelletjie. Dis in Port Alfred, na aan West...
Frangipani House & Driftwood Cottage is 'n lieflike selfsorghuis in Port Alfred, slegs 150 m se stap van die Kowier...
18 Settler Sands is 'n selfsorgwoonstel in Port Alfred, 90 m vanaf Port Alfred West Beach. Die woonstel is ideaal v...
First Group Kowie River Chalets het die ideale ligging met 'n see-uitsig, in Port Alfred 'n goedbewaarde geheim met...
57 Settler Sands Apartment is 'n veilige selfsorgwoonstel wat gerieflik binne loopafstand vanaf die strand geleë is...
The Lookout is 'n vierstergastehuis en word deur ons gaste gegradeer as uitstekende akkommodasie en een van die ins...
Dune Lofts 8 is 'n ruim selfsorgvakansiehuis vir 7 gaste in East Bank, Port Alfred. Dié huis het meer as een verdi...