Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (60)
B&Bs (5)
Hotelle (2)
Gastehuise (11)
Selfsorg-eenhede (42)

Resensies van Port Alfred

4.4 / 5  
volgens 303 resensies
Lees regte resensies van Port Alfred van 303 geverifieerde gaste.
Indien jy Port Alfred besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Port Alfred.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Port Alfred akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Port Alfred Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Port Alfred Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Port Alfred

Forest Hill House is 'n selfsorghuis met slaapplek vir tot 4 gaste. Die woonstel beskik oor 'n hoofslaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n see-uitsig. Daar is 'n sitarea en 'n kombuis wat goed toegerus is, aso...

Vanaf
R4 200
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Port Alfred

Albelize @ Sea is 'n dubbelverdiepinghouthuis in Port Alfred. Port Alfred, wat bekend staan ??as die hart van die sonskynkus, is 'n klein kusdorpie halfpad tussen Gqeberha (Port Elizabeth) en Oos-Londen, in die Oos-...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Beachfront, Port Alfred

The Grand Yellow Port Alfred bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n woonstel in Port Alfred. Die woonstel is sowat 700 m vanaf die die Blouvlagstrand, Kelly's Beach geleë. Die woonstel het plek vir tot 6 gast...

Vanaf
R3 600
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in East Bank, Port Alfred

Dune Lofts 8 is 'n ruim selfsorgvakansiehuis vir 7 gaste in East Bank, Port Alfred. Dié huis het meer as een verdieping en beskik oor 2 slaapkamers, 'n solderkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Ee...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Port Alfred

Lavender House & Lavender Room is geleë in Port Alfred, net 100 m van die rivier af en 150 m vanaf restaurante, 'n gesondheidswinkel, geskenk- en dekorwinkeltjies, 'n hotel en 'n skemerkelkie-kroeg. Al hierdie geri...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
B&B in Port Alfred

Alfred View Guest House in Port Alfred bied verblyf aan enkelreisigers, paartjies en klein groepe. Hierdie gastehuis het 4 eenhede met 'n uitsig oor die hawe, die Kowie-rivier en die marina. Dit is die ideale basis ...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Beachfront, Port Alfred

A Villa de Mer gastehuis is geleë op Port Alfred se strand en is in 'n klas van sy eie. Die moderne Mediterreense-styl huis is gestig in 1996 en is deur die Toerismegraderingsraad van Suid-Afrika as 'n 4-ster-gaste...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Alfred

Dollery House is 'n selfsorg-instansie met 2 eenhede: 'n huis en 'n woonstelletjie. Dis in Port Alfred, na aan West Beach, die gholfbaan en die middedorp. Die huis beskik oor 3 dubbelkamers, 2 badkamers, 'n sitkame...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in East Bank, Port Alfred

U sal 'n gulhartige verwelkoming van Jurie en Lisa in hul elegante gastehuis ontvang. Die atmosfeer van Villa Vista spreek van goeie styl en weelde en weerspieël besondere aandag and die fynere aspekte. Villa Vis...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Beachfront, Port Alfred

The Beach House is die enigste luukse gastehuis reg teen die strand by Port Alfred. Gaste kan met die klanke van die see wakker word, na die bote wat verbyvaar kyk en die dolfyne dophou wat in die branders speel. V...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Port Alfred akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]