Verified Reviews
Potchefstroom
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Potchefstroom
Rated 4.1 out of 5 based on 589 reviews.
Potchefstroom Central, Potchefstroom
Bauhenia Potchefstroom"Dit is waarlik 'n ongelooflike dorpie."
Potchefstroom Central, Potchefstroom
A Tapestry Garden Guest House"Ek het veilig gevoel en sou daar kon gaan draf as ek nie so laat teruggekeer het nie. "
"Nie veel van die dorp gesien nie, maar die paar restaurante waar ons was, was uitstekend."
Potchefstroom Central, Potchefstroom
Adato Guest House"Ons besoek Potch. net met aardklop en is so tevrede met die ligging. Kan en gaan Adato aanbeveel."
"Ek wil net baie dankie sê vir LekkeSlaap en vir Bietjie Bosveld. Ons het lekker gerus en het die naweek baie geniet en sal beslis dit weer doen."
"Universiteitsdorp met 'n verskeidenheid eetplekke in die nabye omgewing. Ons kan beslis Café Fiori slegs 'n blok van Huys ten Bosch aanbeveel. Maak seker jy is goed honger!"
Van der Hoff Park, Potchefstroom
Sunset Manor Guest House"Was in die area om bietjie te Geocache. Baie caches reg rondom jou."