Geverifieerde Resensie

Potchefstroom

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Potchefstroom bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 589 resensies.

Potchefstroom

Melrose Place Guest Rooms

"Baie vriendelike gemeenskap en voel dat inwoners nog baie Godvresend is. Regtig 'n lekker ondervinding."

Potchefstroom

Opstal Gasteplaas

"Lekker restaurante en koffiewinkels. Geniet om rond te stap. Voel baie veilig."

Potchefstroom

Hartedief Gastekamers

"Paaie is verskriklik, hulle kan vir seker iets omtrent hulle gate in die paaie doen. Ek dink ook hulle kan meer aktiwiteite aanbied."

Potchefstroom

Hartedief Gastekamers

"Lovely town, clean, but roads need some work."

Potchefstroom

Dream Stop Guest Rooms

"Lekker studentedorp. "

Potchefstroom

El Sjaddai

"Ons het lekker gekuier."

Potchefstroom

Beesdam Guesthouse

"Pragtige dorp. "

Potchefstroom

Beesdam Guesthouse

"Lekker dorpsgevoel met die energie van die studente."

Potchefstroom

Green Meadows Apartments

"Wonderlike dorpie wat steeds die jongmens se lewe vasvang."

Potchefstroom

A Touch of Grace

"Genoeg slaggate vir 'n 4x4 rit."

Potchefstroom

La Fleur Guesthouse & Garden Venue

"Pragtige plekke in privaat besit maar die strate en sekere dele benodig dringend aandag. Heerlik restaurant besoek, Loopstraat. Definitief 'n plek om te besoek."

Potchefstroom

Adato Guest House

"Studentedorp met nie veel vir die toeris nie."

Potchefstroom

Sunset Manor Guest House

"Mooi dorp, vriendelike mense. "

Potchefstroom

Opstal Gasteplaas

"Pragtige dorp met baie om te sien en doen!"

Potchefstroom

Beesdam Guesthouse

"Potchefstroom is 'n puik plek vir toeriste."

Potchefstroom

Green Meadows Apartments

"Vaal dorpie met min toerisme-inligting beskikbaar. "

Potchefstroom

If Not Why Not Guesthouse

"Heerlike atmosfeer en gemaklik. Sal graag weer daar gaan tyd spandeer. "

Potchefstroom

Die Opstal Gastekamers

"Potholes are terrible!"

Potchefstroom

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate

"Lekker plaasatmosfeer in die stad."

Potchefstroom

Thorntree Lodge

"Kan soms te besig raak, maar nogsteeds 'n mooi dorp!"

Potchefstroom

Road Lodge Potchefstroom

"Baie sentraal en gerieflik, waarde vir geld. Kan definitief aanbeveel."

Potchefstroom

Adato Guest House

"Buiten die slaggate, kan Potchefstroom aanbeveel word as toerismebestemming. Historiese geboue baie mooi en hoop dit word in stand gehou vir ons kinders."

Potchefstroom

Green Meadows Apartments

"Lekker restaurante en wakker naglewe in die hoofstraat af. Ons het lekker gaan stap die aand en die atmosfeer was aansteeklik."

Potchefstroom

Hartedief Gastekamers

"Ag, ek verlang sommer weer na student wees. Pragtige dorp, sal moet kyk na die potholes."

Potchefstroom

Beesdam Guesthouse

"Die teerpaaie in Potch is in 'n swak toestand."

Potchefstroom

The Oak Potch

"Vriendelike mense."

Potchefstroom

The Oak Potch

"Potch kort bietjie 'n skoonmaak. Stadsraad versaak hulle verantwoordelikhede. Slaggate en baie rommel. Lang gras oral! Andersins baie aangename plekkie."

Blad
Blad 8 - Wys 211 tot 240
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang