Geverifieerde Resensie
Pretoria
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Pretoria bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1252 resensies.
"Ek sal dit net as ’n toeristebesteming ag as jy belangstel in geskiedenis."
"I regularly do business in Pretoria. Sunnyside is the most dangerous, but the rest of Pretoria is fairly safe."
"Pretoria se buitewyke bied genoeg afleiding en natuurskoon wat geniet kan word en natuurlik die Desember-donderstorms, roep my jaarliks terug na my habitat!"
"Pretoria is meer vir trou venues en dinge soos dit geskik, sal dit nie as ’n toeristebestemming klassifeer nie (hang af van waar)."
"Eerder in Centurion as Pretoria geleë. Ons is gemaklik in die omgewing en dit is pragtig in die somer."
"Daar is soveel om te doen in Pretoria dat ek regtig sal aanbeveel dat hier meer verblyf kan wees. "
"Oor die algemeen alles wat ek van 'n stad verwag, maar baie van die paaie is in 'n slegte toestand. Ons moes vele slaggate trotseer."