Verified Reviews
Pretoria
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Pretoria
Rated 4.3 out of 5 based on 1242 reviews.
"Sentraal en baie toeganklik t.o.v. sake- en inkoopsentrums in noorde van Pretoria."
"Pretoria-Oos is 'n spog area wat jy alles wat jy nodig kan kry kan vind, soos goeie restaurante en winkels."
"Dis lekker naby die stad maar tog nie in die stad nie en rustig. So ek sal graag weer gaan."
"Naby Kolonade-inkopiesentrum en ander besighede. Pragtige omgewing en natuurskoon."
"Die vele omliggende winkels, slaghuis en inkopiesentrums in die direkte omgewing was beslis 'n aanwins."
"Garsfontein is a quiet place to be with lots of different shopping complexes to choose between."
"Die Lynnwood Bridge-kompleks is 'n groot aanwins vir die area en bied baie wat vermaak en restaurante betref."