Geverifieerde Resensie

Pretoria

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Pretoria bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1261 resensies.

Wingate Park, Pretoria

LeoZet Self Catering Flat

"Baie veilig en redelik naby alles."

Lyttelton Manor, Pretoria

Centurion Guest House and Lodge

"Naby alle winkels en die Unitas-hospitaal waarheen ek my ouers moes neem."

Garsfontein, Pretoria

Glen Marion Guest House

"It's close to everything."

Moreletapark, Pretoria

Picasso Guest House

"Goed geleë vir Afrikaans is Groot se konserte of geleenthede by Moreletapark Gemeente."

Pretoria-Oos, Pretoria

Xaviera Guest House

"Baie sentraal, netjies en alles waarna die reisiger verlang."

Muckleneuk, Pretoria

Muckleneuk Manor

"Sal in die toekoms my enigste stop wees, al is my reis bedoel vir JHB!"

Wingate Park, Pretoria

LeoZet Self Catering Flat

"It all depends on the purpose of your visit."

Clubview, Pretoria

Hampton House

"Clubview bied niks vir toeriste nie."

Wingate Park, Pretoria

LeoZet Self Catering Flat

"Ek ken nie die area nie. Al wat ek kan se dit is 'n pragtige, rustige buurt."

Pretoria-Oos, Pretoria

Xaviera Guest House

"Ek hou van Parkview Mall, het 'n groot Woolworths en Woodlands het 'n lekker koffiewinkel."

Brooklyn, Pretoria

137 @ Murray Guest House

"Sentraal geleë in Pretoria."

Valhalla, Pretoria

Berry Bush Guest Cottage

"Voldoende klein winkels naby en groot winkelsentrums binne 10 km."

Queenswood, Pretoria

Queensrest

"Vriendelike end behulpsame diens."

Garsfontein, Pretoria

Sunbird Garden Cottage

"Tans kan ek nie sien dat Garsfontein 'n toeristemekka is nie. Met die voltooiing van Menlyn Main en gepaardgaande eiendomontwikkelling gaan dinge verander. Garsfontein is 'n baie natuurlike, boomryke en mooi omgewing. "

Faerie Glen, Pretoria

Adelante Self Catering

"We were just passing through Pretoria as we had to visit one of the Embassies. I believe there is quite a lot to see in the area and it could be an interesting place to visit. "

Queenswood, Pretoria

Queensrest

"Ons was drie groot mans, maar sou verkies het om in een eenheid te bly met private kamers. Miskien beter om die heel groot eenheid in 'n drieslaapkamer-eenheid te omskep."

Pretoria-Oos, Pretoria

Xaviera Guest House

"Vir ons plaasjapies is dit 'n lekker uitstappie met genoeg kuier en eetplekke en inkopies."

Lynnwood Glen, Pretoria

MacGregors Guest House

"Baie mooi en netjiese plekkie."

Pretoria-Oos, Pretoria

Willows Guest House

"Dit is goed geleë en bied verskeie winkelsentrums, aktiwiteite en teaters, ens. aan."

Pretoria-Oos, Pretoria

Wilgers Guest House

"Gunsteling gedeelte van die stad!"

Pretoria-Oos, Pretoria

Waterfalls Boutique Hotel

"Een van di mooiste plekke. Kamer is pragtig. Diens is uitstekend! Sal definitief aanbeveel!"

Muckleneuk, Pretoria

186Ridge

"Muckleneuk is sentraal geleë met 'n Spar net oor die bult en die Brooklyn-inkopiesentrum net 'n paar km weg."

Pretoria-Oos, Pretoria

Willows Guest House

"Die gastehuis was geleë in 'n baie mooi omgewing. Miskien te verwyderd van die middestad vir sommige persone wat reis vir saketransaksies, maar ek het dit verkies dat ek saans stilte en rustigheid kon ervaar en kon slaap in 'n omgewing sonder hoorbare stadsgeraas."

Zwartkop, Pretoria

Das Kleine Wunder B&B

"Vir ons was dit goed geleë en as plattelanders was daar nie te veel geraas van die padverkeer nie."

Waverley, Pretoria

Waverleysrest

"Pragtige, rustige deel van Pretoria - mal daaroor!"

Rietfontein, Pretoria

Aan Die Voet Van Die Magalies

"Stayed here because they are close to family."

Muckleneuk, Pretoria

Waterhouse Guest Lodge in Muckleneuk

"Went into hospital and the stay was perfect."

Wonderboom, Pretoria

Marija Manor Guest House

"Dis so lekker naby die middestad."

Blad
Blad 38 - Wys 1111 tot 1140
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang