Geverifieerde Resensie

Saldanha Bay Local Municipality

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Saldanha Bay Local Municipality bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 491 resensies.

Saldanhabaai Munisipaliteit

Sea La Vie

"Kan nie regtig kommentaar lewer nie. Die strate is skoon en die slaggate is min."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Hoedjiesbaai Hotel

"Clean up the beach. There was broken glass everywhere."

Saldanhabaai Munisipaliteit

De Ware Jacob

"Private B&B's in the area uplift standards. You struggle lots of times to get phone calls connect to the call centres of the municipality itself."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Saldanha Bay Inn

"Beslis is daar 'n mark vir 'n ordentlike eetplek wat oop bly na 5 uur in die aande - veral vir die mense wat laat by hul bestemming aankom."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Kaycharoz

"Die omgewing is netjies. Die duidelike straatname en rigtingaanwysers verseker dat jy sonder moeite by jou bestemming uitkom."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Saldanha Bay View - Panorama Drive

"Baie mooi dorp en sal sterk aanbeveel om te besoek."

Saldanhabaai Munisipaliteit

7-on-ZEUS The Loft & The Studio

"'n Besoek aan die Weskus Nasionale Park is absoluut die moeite werd."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Ouma and Oupa's Self-catering Units

"Langebaan se opgradering is mooi om te sien. Goeie werk gedoen."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Saldanha Bay Inn

"Hulle moet net die paaie skoon hou, maar die strande en als anders is puik. Mense moet belê in Saldanha. Sodat dit groei soos Langebaan maar as die munisipaliteit aanhou met hulle puik bestuur sal dit gebeur!"

Saldanhabaai Munisipaliteit

Sea La Vie

"Die area lyk goed bestuur en dit word in stand gehou."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Hoedjiesbaai Hotel

"Die strand kan bietjie skoongemaak word."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Weskushuis

"Dorpies is netjies en skoon, wil eerlikwaar elke persoon komplimenteer en bedank wat daar werk/woon. Julle het 'n dorp om op trots te wees."

Saldanhabaai Munisipaliteit

WestBed -The Legend

"Dis 'n lekker plek om na toe te reis and gaan rus."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Annabaan

"Naby alles en het baie om te besoek."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Camelot Cottages

"Baie skoon en gerig op die toeriste, baie nice."

Saldanhabaai Munisipaliteit

On the Bend

"Pragtige plek. Ideaal vir vakansie en om permanent te bly."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Fantastic C

"Awesome place. Will seriosuly go back over and over again. Really enoyed ourselves."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Saldanha Bay View - Panorama Drive

"I just Love the place. Will definitely go back for a vacation."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Palmboom

"Jacobsbaai, Saldana en Vredennburg is so mooi in hul eie reg. "

Saldanhabaai Munisipaliteit

Saldanha Bay Inn

"Die munisipaliteit se dienslewering lyk my op standaard te wees. Dorp is baie netjies."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Saldanha Bay View - Parker Crescent

"We were impressed how clean beach and roads were and bins kept emptied."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Speelhuis Collection

"As Langebaan en Paternoster hier ingesluit is, ervaar ons beslis 'n omgee-gesindheid ten opsigte van dienslewering en bestuur. Die pragtige natuur, gekomplimenteer deur die netjiese instandhouding om dit te beklemtoon. Jul deel om hierdie plekke gewild te maak en hou, word beslis raak gesien en waardeer."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Bamboesbaai Beach House

"Jacobsbaai was beautifully clean and quiet."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Bella Mia

"Min eetplekke wat oop was moontlik weens grendeltyd."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Weskushuis

"Good road signage, some dirt roads in Jacobs Bay was a surprise."

Saldanhabaai Munisipaliteit

De Ware Jacob

"Kyk na al die plekke so mooi soos julle na Jacobsbaai doen."

Blad
Blad 13 - Wys 361 tot 390

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang