Verified Reviews
Saldanha Bay Local Municipality
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Saldanha Bay Local Municipality
Rated 4.5 out of 5 based on 491 reviews.
Saldanha Bay Local Municipality
7-on-ZEUS The Loft & The Studio"Miskien meer vermaak en verkope soos koeldrank- en roomys-stalletjies. Braai-verkope, vetkoek- en pannekoek-stalletjies sal meer toerisme na Saldanhabaai trek."
Saldanha Bay Local Municipality
Break-A-Way"The directions and parking areas at the beach can be improved. Love the palm trees along the main road - looks excellent. Plant more!"
Saldanha Bay Local Municipality
Strandloper @ Moeriesbaai"Town appears to be fairly well maintained. Traffic Officers are always visible."
Saldanha Bay Local Municipality
7-on-ZEUS The Loft & The Studio"Pragtige omgewing met uitstekende restaurante."
Saldanha Bay Local Municipality
4 Thera Way, Calypso Beach"Ideal for family holidays. Lots of activities available for kids, plenty of excellent restaurants, and close to the West Coast National Park and game farms."
Saldanha Bay Local Municipality
Langebaan Long Beach Cabanas"Die breër gemeenskap is nie té gaande oor reisigers. Sommige plekke wat besoek was kort meer gaste-vriendelike diens!"
Saldanha Bay Local Municipality
Camelot Cottages"Ons was daar vir die Weskus Natuurreservaat waar ons al in Duinepos gebly het, maar lyk of die tot niet is. Posberg was prentjiemooi."
Saldanha Bay Local Municipality
De Ware Jacob"The roads are lovely and all the verges and bushes along the roads were perfectly neatly kept. What a clean town!"
Saldanha Bay Local Municipality
De Ware Jacob"Wish there were more shops cause if you forget something you have to drive to the mall to get it."
Saldanha Bay Local Municipality
Flamingo Park A2"Town looked neat and inviting. Would definitely visit there again!"
Saldanha Bay Local Municipality
Hoedjiesbaai Hotel"Puik municipality en die dorp is baie mooi skoon. "
Saldanha Bay Local Municipality
Hoedjiesbaai Hotel"Short and sweet. I would like to one day retire there."
Saldanha Bay Local Municipality
Hoedjiesbaai Hotel"Die strand word elke dag skoongemaak en dorp is netjies. "
Saldanha Bay Local Municipality
Hoedjiesbaai Hotel"Saldanha is 'n baie rustige plek. Die mense is vriendelik. Sal graag binnekort weer wil gaan. "
Saldanha Bay Local Municipality
Hoedjiesbaai Hotel"Die hele omgewing is baie rustig en n mens voel veilig. Perfekte plek om weg te breek. "
Saldanha Bay Local Municipality
Saldanha Bay View - Panorama Drive"Ons het verkies om uit te ry na ander plekke en het nie werklik Saldanha leer ken nie."
Saldanha Bay Local Municipality
Hoedjiesbaai Hotel"Saldanhabaai is 'n baie klein plekkie, maar 'n baie mooi plekkie. Vriendelike mense en baie mooi versorgde strande. Ek was ook baie ingenome met die netheid van die karavaanpark. Ek sou net wou sien dat meer braaigeriewe in die dorp aangebring word. "
Saldanha Bay Local Municipality
Saldanha Bay View - Panorama Drive"Saldanhabaai het baie potensiaal vir groei en ontwikkeling. Dit is 'n pragtige plek. "
Saldanha Bay Local Municipality
Hoedjiesbaai Hotel"Baie netjiese dorp en mens kan sien daar word goed na die dorp gekyk!"