Geverifieerde Resensie

Saldanha Bay Local Municipality

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Saldanha Bay Local Municipality bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 491 resensies.

Saldanhabaai Munisipaliteit

Skulpdraai

"Baie sentraal en baie aktiwiteite in die omliggende area. "

Saldanhabaai Munisipaliteit

Gultyde Guest House

"We made time to feel and see the character of the town - perfectly situated and very interesting. It was a treat to discover Saldanha."

Saldanhabaai Munisipaliteit

12 on Beach

"Lekker plekkie, mal oor die strand! Goeie pryse vir verblyf!"

Saldanhabaai Munisipaliteit

12 on Beach

"Very quiet and peaceful."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Hoedjiesbaai Hotel

"Uitstekende vakansiebestemming."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Hoedjiesbaai Hotel

"Die nabygeleë Weskus Mall maak dit 'n gerieflike bestemming. Ook binne trefafstand van baie ander kusdorpe soos Langebaan, Jacobsbaai, Paternoster, ens."

Saldanhabaai Munisipaliteit

12 on Beach

"Goed geleë vir 'n Weskus toervakansie."

Saldanhabaai Munisipaliteit

12 on Beach

"Baie besienswaardighede en vriendelike mense."

Saldanhabaai Munisipaliteit

12 on Beach

"Lieflike dorp, ek trek sommer môre soontoe :)"

Saldanhabaai Munisipaliteit

12 on Beach

"Pragtige, skoon dorpie. Beslis 'n besoek werd."

Saldanhabaai Munisipaliteit

12 on Beach

"Ons het Saldanha as basis gebruik en vandaar af ander plekke naby besoek."

Saldanhabaai Munisipaliteit

12 on Beach

"Mense is vriendelik. En alles is net eenvoudig great!"

Saldanhabaai Munisipaliteit

12 on Beach

"Lekker kos en goeie mense."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Skulpdraai

"Saldanha was vir ons lekker om in te bly, ons het vandaar na die verskillende plekke gegaan. Nie te veel om te doen in Saldanha self nie."

Saldanhabaai Munisipaliteit

12 on Beach

"Daar is nie veel te doen in Saldanha nie, behalwe vir die strand."

Saldanhabaai Munisipaliteit

12 on Beach

"Vir die eerste ervaring in Saldanha was dit vir ons 'n belewenis. Sentraal geleë en binne redelike bereikbare afstand en kan al die omliggende klein plekkies maklik besoek."

Saldanhabaai Munisipaliteit

12 on Beach

"Dit was vir ons 'n belewenis. Slipway se ontbyt, vars vis te koop by Sea Harvest. Baie lekker."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Skulpdraai

"Rustige plek, sal sê dis meer vir ouer mense nie vir gaste met tieners nie."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Skulpdraai

"Elke Weskus dorpie is pragtig, en Saldanha is geen uitsondering nie. Pragtige plek."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Saldanha Bay View - Panorama Drive

"Daar is nie veel te sien in Saldanhabaai nie. Jy moet uitry Paternoster of Jacobsbaai toe om bietjie weg te kom. "

Saldanhabaai Munisipaliteit

Marelda's Accommodation

"Saldanha se restaurante is redelik, maar ek sal eerder die pad vat en Langebaan en omliggende omgewing beproef. "

Saldanhabaai Munisipaliteit

Hoedjiesbaai Hotel

"Blomtyd is stilstaan en loftyd. "

Saldanhabaai Munisipaliteit

12 on Beach

"Saldanha is peaceful in the sense that if you are capable of keeping yourself busy you are likely to have an amazing visit!"

Saldanhabaai Munisipaliteit

Saldanha Bay View - Panorama Drive

"'n Baie pragtige dorp met vriendlike mense tot jou diens."

Saldanhabaai Munisipaliteit

12 on Beach

"Saldanha is pragtig, nostalgiese bestemming met soveel nabye plekke om te sien en te beleef, wat 'n ervaring!"

Saldanhabaai Munisipaliteit

12 on Beach

"Saldanha sal ons altyd weer wil na terugkeer... 'n Feestelike ervaring."

Blad
Blad 16 - Wys 451 tot 480

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang