Verified Reviews
Saldanha Bay Local Municipality
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Saldanha Bay Local Municipality
Rated 4.5 out of 5 based on 486 reviews.
Saldanha Bay Local Municipality
Chalky's"Die omgewing is baie netjies, maar die gevoel van rustigheid is weg. Betonoerwoud!"
Saldanha Bay Local Municipality
Saldanha Bay Inn"Die huis is op 'n hoek en baie van die plakkerskamp se mense loop daar verby."
Saldanha Bay Local Municipality
12 on Beach"Baie lekker vakansieplek. Netjies ek skoon. 10 uit 10 vir hulle. "
Saldanha Bay Local Municipality
Bokkomdraai"Dis wonderlik om te weet dat daar geen besoedeling in die see is nie."
Saldanha Bay Local Municipality
Saldanha Bay View - Parker Crescent"Ongelukkig was baie restaurante en ander winkels toe alhoewel dit op Google geadverteer word. Die dorp is skoon en paaie in goeie toestand en werklik 'n pragtige dorp en baai."
Saldanha Bay Local Municipality
Bella Mia"Not many options for pool swimming facilities if not checked in at Mykonos. Selection of activities very limited."
Saldanha Bay Local Municipality
Speranza"Ek was bietjie verbaas hoeveel sake-ondernemings toe was tydens die vakansie seisoen; was veral teleurgesteld dat Cup-of-Cake toe was!"
Saldanha Bay Local Municipality
Lekker Rus"Ons het beslis te kort gebly om al die toeriste aantreklikhede te geniet. Sal weer daar wil aandoen, daar is verskriklik baie om te doen en die mense in die omgewing is baie behulpsaam en vriendelik."
Saldanha Bay Local Municipality
Hoedjiesbaai Hotel"Vriendelike gemeenskap, beslis uniek met die industriële omgewing en bootjies. Definitief nie 'n strandbestemming as dit is waarvoor jy soek nie. Daar vloei riool in die see in."
Saldanha Bay Local Municipality
Le Mahi Guest House"Dit is beslis 'n baie skoon plekkie. Het veilig gevoel polisie en metro doen hulle werk."
Saldanha Bay Local Municipality
Die Jacobsdaller"Ons is mal oor die Weskus en het ons vakansie hier baie geniet!"
Saldanha Bay Local Municipality
Langebaan Long Beach Cabanas"Die Weskus Nasionale park is baie besonders en asemrowend mooi."
Saldanha Bay Local Municipality
Klokkiebosch"Jacobsbaai is 'n uitstekende plek om te slaap en as basis te gebruik as jy die Weskus besoek, dis baie veilig, dis naby genoeg aan Langebaan, Paternoster en Yzerfontein. Daar is regtig ietsie vir almal. Sal beslis weer kom kuier."
Saldanha Bay Local Municipality
Saldanha Bay Inn"Charlie's fish shop was 'n wenner. Die area is goed versorg en ek het geen bedelaar raak geloop wat lastig was nie. Hulle het baie lekker winkels en daar was lewensredders op die strande. Wel gedaan Saldanhabaai, julle sal my weer sien."
Saldanha Bay Local Municipality
Togryersvlei Wedding Venue and Guest House"Baie beïndruk met hoe skoon en netjies die area is."
Saldanha Bay Local Municipality
Vintour Guest House"Ons was nie bewus van die baie streng waterbeperkings nie. "
Saldanha Bay Local Municipality
Langebaan Kite Cottages"Mooiste, skoonste dorpie en strand. Vriendelike mense, als sentraal en gerieflik geleë. Gewaarborgde glimlag verseker."
Saldanha Bay Local Municipality
Skulpdraai"Ons wat in Bloemfontein bly is so gewoond aan potholes dit was so lekker om 'n slag op 'n pad te ry waar dit nie lyk of jy dronk is nie. "
Saldanha Bay Local Municipality
Gultyde Guest House"Die dorpie is skoon, paaie in goeie toestand (nie soos in die Vaal Driehoek nie). Die mense van Saldanha is trots op hul dorp en die munisipaliteit ondersteun hulle duidelik baie goed om dit 'n uitstekende bestemming te maak vir 'n wegbreek."