Verified Reviews

Saldanha Bay Local Municipality

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Saldanha Bay Local Municipality

Rated 4.5 out of 5 based on 486 reviews.

Saldanha Bay Local Municipality

French Quarter in Sandbaai

"Baie lekker om met kinders na Langebaan te gaan."

Saldanha Bay Local Municipality

12 on Beach

"Was heelwat beïndruk met die polisie se sigbaarheid."

Saldanha Bay Local Municipality

La Capitaine

"Baie mooi skoon en netjies in die dorp, alles bymekaar, restaurante uitstekend, waarde vir geld en goeie etes."

Saldanha Bay Local Municipality

Lavender @ C

"Jacobsbaai is 'n wonderlike dorpie met wonderlike mense. Ons het so lief geraak vir die dorpie in die twee dae wat ons daar was dat ons eintlik oorweeg het om eendag lank in die toekoms daar af te tree."

Saldanha Bay Local Municipality

Lavender @ C

"Saldanha Bay Municipality tries very hard under tough circumstances. It is a beautiful spot."

Saldanha Bay Local Municipality

Fantastic C

"Die plek is voorwaar iets om na uit te sien."

Saldanha Bay Local Municipality

Annabaan

"Geen probleem ondervind, altyd 'n pragtige plek om te kom bly vir n' naweek."

Saldanha Bay Local Municipality

BlomHuis

"Geen klagtes, hou aan met goeie werk."

Saldanha Bay Local Municipality

Sea La Vie

"Skoon en netjies en goed versorg."

Saldanha Bay Local Municipality

7-on-ZEUS The Loft & The Studio

"Nice to see a municipality maintain service delivery."

Saldanha Bay Local Municipality

La Capitaine

"Nice town with beautiful surroundings."

Saldanha Bay Local Municipality

Saldanha Bay View - Parker Crescent

"Dit was nie so ooglopend gevaarlik soos ons gehoor het nie. "

Saldanha Bay Local Municipality

Kian's Place

"I didn't visit Saldahna Bay local municipality yet."

Saldanha Bay Local Municipality

Speelhuis Collection

"Die area is pragtig. Ons het deur die natuurreservaat gery na Kraalbaai en preekstoel. Dis ongelooflik mooi met piekniek en braaiplek - die mooiste in die land."

Saldanha Bay Local Municipality

Whimseagull

"Jacobsbaai is altyd rustig en skoon, hoop nie dit verloor ooit die eienskappe nie."

Saldanha Bay Local Municipality

Long Acres Bahamas Accommodation

"Clean beaches and clean overall, well done Saldanha Bay Local Municipality. "

Saldanha Bay Local Municipality

12 on Beach

"Dit lyk my die algemene toeristeverblyfstandaard in Saldanhabaai laat veel te wense oor en is glad nie in pas met die netheid en gemak van ander soortgelyke instellings met dieselfde gradering in ander dele van die provinsie nie. Die munisipaliteit sowel as die gastehuisbedryf moet bietjie meer moeite doen om die toeris nie uit te byt omdat die Saldanhabaai-strandmeer 'n unieke bestemming is nie. So word die toerisme definitief nie uitgebou nie. Die klein detail dingetjies laat soms veel te wense oor, wat 'n indruk van traak-my-nie-agtigheid skep en moontlik daadwerklik so is."

Saldanha Bay Local Municipality

7-on-ZEUS The Loft & The Studio

"Die dorp is baie skoon en daar is genoeg winkels indien jy iets sou nodig kry."

Saldanha Bay Local Municipality

Hoedjiesbaai Hotel

"Saldanha as dorp, het oor dekades werklik verswak (die dorp is vuil en half voltooide ontwikkelings/afgebreekte geboue, spreek hiervan) en mens kry die gevoel dat die plaaslike owerheid eerder kapitaal ens. in die naburige Langebaan spandeer."

Saldanha Bay Local Municipality

Villiera Guest Farm

"Was nice to spend time in Langebaan."

Saldanha Bay Local Municipality

Die Jacobsdaller

"I would say that not all areas and all accommodations are equal, but in general the Saldanha Bay Local Municipality are taking big steps in making it more attractive to visitors."

Saldanha Bay Local Municipality

The Farmhouse Hotel

"Baie skoon in die dorp en orals waar jy gaan."

Page
Page 8 - Showing 211 to 240

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers