Geverifieerde Resensie

Saldanha Bay Local Municipality

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Saldanha Bay Local Municipality bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 478 resensies.

Saldanhabaai Munisipaliteit

Bokkomdraai

"Dis wonderlik om te weet dat daar geen besoedeling in die see is nie."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Saldanha Bay View - Parker Crescent

"Ongelukkig was baie restaurante en ander winkels toe alhoewel dit op Google geadverteer word. Die dorp is skoon en paaie in goeie toestand en werklik 'n pragtige dorp en baai."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Bella Mia

"Not many options for pool swimming facilities if not checked in at Mykonos. Selection of activities very limited."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Speranza

"Ek was bietjie verbaas hoeveel sake-ondernemings toe was tydens die vakansie seisoen; was veral teleurgesteld dat Cup-of-Cake toe was!"

Saldanhabaai Munisipaliteit

Lekker Rus

"Ons het beslis te kort gebly om al die toeriste aantreklikhede te geniet. Sal weer daar wil aandoen, daar is verskriklik baie om te doen en die mense in die omgewing is baie behulpsaam en vriendelik."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Hoedjiesbaai Hotel

"Vriendelike gemeenskap, beslis uniek met die industriële omgewing en bootjies. Definitief nie 'n strandbestemming as dit is waarvoor jy soek nie. Daar vloei riool in die see in."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Le Mahi Guest House

"Dit is beslis 'n baie skoon plekkie. Het veilig gevoel polisie en metro doen hulle werk."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Die Jacobsdaller

"Ons is mal oor die Weskus en het ons vakansie hier baie geniet!"

Saldanhabaai Munisipaliteit

Weskushuis

"Should clean up the beach regularly. Put more bins."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Die Jacobsdaller

"Stil-dorpie-atmosfeer. "

Saldanhabaai Munisipaliteit

Klokkiebosch

"Jacobsbaai is 'n uitstekende plek om te slaap en as basis te gebruik as jy die Weskus besoek, dis baie veilig, dis naby genoeg aan Langebaan, Paternoster en Yzerfontein. Daar is regtig ietsie vir almal. Sal beslis weer kom kuier."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Hallo Jacobsbaai

"Baie rustige toeristebestemming. "

Saldanhabaai Munisipaliteit

Saldanha Bay Inn

"Charlie's fish shop was 'n wenner. Die area is goed versorg en ek het geen bedelaar raak geloop wat lastig was nie. Hulle het baie lekker winkels en daar was lewensredders op die strande. Wel gedaan Saldanhabaai, julle sal my weer sien."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Togryersvlei Wedding Venue and Guest House

"Baie beïndruk met hoe skoon en netjies die area is."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Vintour Guest House

"Ons was nie bewus van die baie streng waterbeperkings nie. "

Saldanhabaai Munisipaliteit

Langebaan Kite Cottages

"Mooiste, skoonste dorpie en strand. Vriendelike mense, als sentraal en gerieflik geleë. Gewaarborgde glimlag verseker."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Fijnbosch Self-Catering Units

"Hou dit so mooi soos wat dit is."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Skulpdraai

"Ons wat in Bloemfontein bly is so gewoond aan potholes dit was so lekker om 'n slag op 'n pad te ry waar dit nie lyk of jy dronk is nie. "

Saldanhabaai Munisipaliteit

Gultyde Guest House

"Die dorpie is skoon, paaie in goeie toestand (nie soos in die Vaal Driehoek nie). Die mense van Saldanha is trots op hul dorp en die munisipaliteit ondersteun hulle duidelik baie goed om dit 'n uitstekende bestemming te maak vir 'n wegbreek."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Bella Mia

"Skoon en netjies omgewing en dorpies goed onderhou."

Saldanhabaai Munisipaliteit

French Quarter in Sandbaai

"Baie lekker om met kinders na Langebaan te gaan."

Saldanhabaai Munisipaliteit

12 on Beach

"Was heelwat beïndruk met die polisie se sigbaarheid."

Saldanhabaai Munisipaliteit

La Capitaine

"Baie mooi skoon en netjies in die dorp, alles bymekaar, restaurante uitstekend, waarde vir geld en goeie etes."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Lavender @ C

"Jacobsbaai is 'n wonderlike dorpie met wonderlike mense. Ons het so lief geraak vir die dorpie in die twee dae wat ons daar was dat ons eintlik oorweeg het om eendag lank in die toekoms daar af te tree."

Blad
Blad 7 - Wys 181 tot 210
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang